Page 1 of 1

Battle fields fly in.

Posted: Fri Jun 12, 2009 4:13 pm
by Bennie Vorster
Who will I see there this weekend ? I'll be staying over Saturday night................ :wink:

Re: Battle fields fly in.

Posted: Sun Jun 14, 2009 12:50 pm
by cornell
Was Great flying with you Bennie (^^)

Re: Battle fields fly in.

Posted: Mon Jun 15, 2009 11:39 am
by RudiGreyling
Dankie dit was lekker.

Re: Battle fields fly in.

Posted: Mon Jun 15, 2009 12:15 pm
by Bennie Vorster
RudiGreyling wrote:Dankie dit was lekker.

Flip Rudi wanneer was jy daar :? Ek het jou dan nie eers gesien nie. :(

Baie dankie vir die Trippie NN toe Cornelle dit he my baie gehelp, hoop nie julle was in te groot moeilikheid omdat julle so laat terug gevlieg het nie en o ja wanneer ek eendag groot is koop ek vir my ook 'n 182 dis verseker. :wink:

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Re: Battle fields fly in.

Posted: Tue Jun 30, 2009 4:45 pm
by Johannes
Bennie.

Stuur my mail na (aalwynscheepers@yahoo.com) is my private mail ek wil graag jou paar vra vra,ek sien jy wil jou vliegtuig vir koop maar ook nie,ek stel belang om so vliegtuig te koop al is dit nuwe een,ek besit paar vliegtuie en vlieg nie,ek koop net en hoop om endag te vlieg ek is ook maar net 30 dae in jaar in SA het my uie Hanger met vliegtuie dan ook klomp RC_ Choppers en Vliegtuie ek vlieg hulle darem,ek is ook lus om vir my nuwe 2 prop 6 sitplek Vliegtuig te koop,ek sal seker een of andertyd moet leer vlieg.Ek geniet julle baie en al die photos in SA en mis dit regtig.

Alwyn

Re: Battle fields fly in.

Posted: Wed Jul 01, 2009 4:47 pm
by cornell
Hi Bennie Dankie vir die foto van ZS-NNX.

Dit was 'n groot plesier om jou Newcastle toe te vat.

Re: Battle fields fly in.

Posted: Sun Jul 12, 2009 1:15 pm
by Bennie Vorster
Image


:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: