Al wat jy moet doen is hard skree: " SELO!! / of "SAKKIE!!" As sy dan verward rondpik dan weet ons sy is nie VS materiaal nie!
As sy hardegat is dan kan ons haar vasstrap op die Pylon, opstyg, en haar judge op haar in-flight performance soos: bagasie vashou, in-flight refuelling, en ander diverse belangrike take.

Ons soek nie "juffroukies" in die Vulture Squadron nie - hulle moet nuttig wees!!
