Postby Funtana » Thu Feb 28, 2008 12:09 pm
Dankie aan oom boet en oom john,ek koop met graagte vir julle elk 'n bier.Gaan saterdag kimberley toe om die finale sake af te handel,dan sal die twee masjiene in hulle nuwe huisie op Bara G gaan bly.
Sal julle op hoogte hou van die bou van die twee perdebytjies!!
Speed is live