Wel gedaan Bennie het die storie van jou fyn dopgehou sorry ek kon jou nie by RHINO sien nie net te besig.
Die Garmin Battery ding kry vir jou n plug in die cockpit dis baie veiliger maar ja dit het al met my ook gebeur.
So dan sien ons jou in Baberton later die jaar ne.
Bennie is trying again.
- Bennie Vorster
- Toooooo Thousand
- Posts: 2111
- Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
- Location: Newcastle
- Contact:
The Agent wrote:
So dan sien ons jou in Baberton later die jaar ne.





Dis nou seker nie nodig om my luck te push nie Agent.

Last edited by Bennie Vorster on Sun Mar 30, 2008 8:32 pm, edited 1 time in total.
Growing old is far more dangerous than flying !!!
Bennie Vorster
083 277 5110
Bennie Vorster
083 277 5110
- Bennie Vorster
- Toooooo Thousand
- Posts: 2111
- Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
- Location: Newcastle
- Contact:
Ek sal ten minste nog tien sulke trippies moet maak en goedvoel daaroor voor ek hom uit die mark sal haal oom Boet. Ek bly maar 'n senuwee wrak.Boet wrote:Benna, ou maat, nou is ek baie trots op jou. Ek neem aan daai BB is nie meer te koop nie?????



Growing old is far more dangerous than flying !!!
Bennie Vorster
083 277 5110
Bennie Vorster
083 277 5110
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests