Postby Funtana » Wed Feb 20, 2008 7:22 am
Hi Oom Boet
Ja die turbine het 'n shaft wel nie 'n crank shaft nie,maar 'n center shaft waarom die fan en al die bearings vas is,ons vlieg turbine modelle,moet bieg die motors is nogal sterk,onsen produseer so 12 kg static thrust.
Self start en verskriklik swaar op juice!!!
Speed is live