Dankie vir die offer. Sal jou opvat op daai een. Ek vlieg Botswana toe maar kom Vrydag 28ste terug. Sal reel dan bring jy jou laaitie dan gaan vlieg ons daai Saterdag. As jou laaitie nie so mooi gebou is soos ek nie en heeleat minder weeg as ons dan kan ons almal saam vlieg

Sms jou nommer vir my. Het hom nie meer nie

Groete
Piet
082 774 7541