

Ek dink daars n klomp instructors en commercial pilots wie nie daarvan hou as jy n pax in jou aerie sit nie.
Dan is daar n moerse lot bangmaaksories wat gereeld gespin word om jou nog banger te maak.
Ek het n venue vir quadbikers en word gereeld gevra om ouens die lug in te vat.
Hulle gee my brandstof en JA hulle gee my meer brandstof as wat rerig nodig is,.
My aerie het n Pax sitplek en dit is gemaak vir n Pax.
My lisensie is legal, ek is legal, medical fit, aerie geservice, alles reg. Wat,s die probleem???? Miskien die 5 Litt wat ek score agterna.???Gaan ek nou tronkstraf daarvoor moet uitdien??
As jy n motor het en jy laai n Pax op teen vergoeding geld dieselfde reels..waarom die aviation scene nog meer vol reels maak, daars genoeg.
Vlieg en enjoy jouself en as die popo die fan slaan vertel jy die judge wat logieka beteken.
Hy is intelligent hy sal verstaan..
Maar die ouens wie nie verstaan nie is lyk my die grootste deel van die flying community!!!


