Waar is die Foties van die nuwe BABY....





Hi George.RV4ker wrote:Rudi
Waar is die Foties van die nuwe BABY....![]()
![]()
![]()
![]()
Nee, ek het darem fotos, hulle is net nie MY fotos nieRV4ker wrote:Het jy sonder enige pics gekoop![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Gee bietjie details... engine prop, taillie of nose dragger.....
O.... en geluk. Hulle is lekka aeries....
Dankie mater! Ja, die neuswiel is beter as die gewone......sailor wrote:Jis ou pel ek dink jy het n bargain gekoop. Sy lyk rerig stunning. Alles wat n ou nodig het, neus wiel lyk ook beter as daai krinkle cut neus wiel wat hulle mee uitkom![]()
![]()
maar dit beat maar nog nie n taillie nie.
Baie geluk ek hoop jy gaan baie veilige ure saam met haar deurbring.
Ek is sommer nou![]()
![]()
![]()
![]()
Thanks! It was bound to happen sooner or later, I had a real close look at the BB's in Barberton this year and made up my mindMogas wrote:Welcome to the family Rudi!
Cool man, you will have great fun with that tailie.Rudix wrote:Thanks! It was bound to happen sooner or later, I had a real close look at the BB's in Barberton this year and made up my mindMogas wrote:Welcome to the family Rudi!
sailor wrote:As daar maar net n baggage compartmet was het ek ook saamgegaan om haar te gaan haar,
maar nou ja ek sal maar my beurt geduldig afwag soos met die Savanah.
Hoekom wil jy die radio vervang die MGL is mos n goeie radio of hoe?
Louwtjie.
Thanks, that sounds good, will let you know, I do have a tailwheel but I think it is not the locking model, I think that will be good option!Mogas wrote:Cool man, you will have great fun with that tailie.Rudix wrote:Thanks! It was bound to happen sooner or later, I had a real close look at the BB's in Barberton this year and made up my mindMogas wrote:Welcome to the family Rudi!
BTW, I am busy batch machining 5 locking/unlocking tailwheel blocks if you need one. Should have them ready by next weekend.
Ek sal verseker belang stel dankie!sailor wrote:Dankie ou maat ,dit sal wonderlik wees om haar te leer vlieg. As ons eers uitgesort is kan jy sommer ook sommer die Piet leer vlieg. Dis nou as jy sou belang stel.![]()
Jammer ek het gedink die Icom is n spaar, bietjie vergeet die engine monitor wat net soos die radio lyk![]()
![]()
L
Hey Rudi,Rudix wrote:sailor wrote:
Die radio wat in is is 'n Icom hand radio, wil graag 'n MGL in sit. Die MGL instrument op die paneel is 'n engin monitor.
Groete,
Rudi
Users browsing this forum: No registered users and 26 guests