150 Trike hours and still scared of turbulance

Matters of general interest
User avatar
Tracer
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 934
Joined: Mon Feb 04, 2008 10:48 am
Location: Wilgeheuwel, Ingwe

Re: 150 Trike hours and still scared of turbulance

Postby Tracer » Mon Apr 20, 2009 6:55 am

kloot piloot wrote:Tracer, we still had an appointment a day after AZP died. Hope it stands. vhpy

Caledonner, let us know if any of the tips were of assistance this past weekend ? :?: Keep us posted. vhpy
Absolutely......
User avatar
Tracer
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 934
Joined: Mon Feb 04, 2008 10:48 am
Location: Wilgeheuwel, Ingwe

Re: 150 Trike hours and still scared of turbulance

Postby Tracer » Mon Apr 20, 2009 6:56 am

kloot piloot wrote:Tracer, we still had an appointment a day after AZP died. Hope it stands. vhpy

Caledonner, let us know if any of the tips were of assistance this past weekend ? :?: Keep us posted. vhpy
Absolutely......
User avatar
Smiley
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 922
Joined: Tue Jun 14, 2005 1:39 pm
Location: 100% Sky

Re: 150 Trike hours and still scared of turbulance

Postby Smiley » Mon Apr 20, 2009 8:40 am

Blue Max wrote::shock: Hier wil ek ook n straaltjie piepie....Ek is nog n roker M LPilot., en het annerdag Nylstroom toe gevlieg vi my eerste brekkie en ek en my girl het pie pie terug gevlieg (**) (**) ...Lang storie ($$) ($$) ($$) ($$) .
Met my opleiding het hulle my alles geleer maar hulle het my nie blootstelling gegee om in Therminal Turbulance te vlieg nie...( gelukkig het hulle my so goed geleer dat ek dit nou vreesloos kan doen!! ^ ^ )
Daardie trip, plus alles wat ek nou hierbo gelees het, VERAL DIE VERWYSING DAT N THERMAL JOU VLERKE ONGELYK TREF (en jou dan na links of regs afdruk (of opdruk) is kosbare inligting om te weet.
Miskien kan studente daarby baat om ook n paar vlieglesse te kry gedurende warm dae..?? :idea: :idea: ??
Yes, dit is baie belangrik dat studente in hulle laaste ure defnitief later in die dag moet vlieg sodat hulle thermal kondisies kan leer ken.

Ek praat gister met n vriend en vertel hom hoe werk die thermals terwyl ons vlieg. Dit is so waardevol om dit te weet want dan weet jy wat kom.

Thermals kan enige kant van die vlerk slaan of ook die hele vlerk. As dit die hele vlerk slaan is dit soos n golf wat jy moet oor ry, maar wat belangrik is om te onthou is wat gebeur na die thermal jou begin lig het..? Die thermal het 70% van die tyd nie nog een wat op hom volg en jou weer lig, so jy gaan nadat hy jou gelig het, aan die agterkant van die thermal af val, dus hoogte weer verloor

Wanneer mens vlieg en jy "anticipate" dit, is dit gladnie so erg wanneer dit wel gebeur :wink:
Flying tha beast named "Wollie"
ZS-WGT

Springs 122.40
User avatar
Sukkelaar
Top Gun
Top Gun
Posts: 535
Joined: Wed Jul 23, 2008 7:42 pm

Re: 150 Trike hours and still scared of turbulance

Postby Sukkelaar » Mon Apr 20, 2009 11:07 am

Smiley is jy dan nie saam die manne van staal kaap toe nie, ek kon sweer jou naam is genoem.

Groete

Sukkelaar
Kyk Noord
User avatar
Smiley
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 922
Joined: Tue Jun 14, 2005 1:39 pm
Location: 100% Sky

Re: 150 Trike hours and still scared of turbulance

Postby Smiley » Mon Apr 20, 2009 11:54 am

Sukkelaar wrote:Smiley is jy dan nie saam die manne van staal kaap toe nie, ek kon sweer jou naam is genoem.

Groete

Sukkelaar
Hello daar

Nope, na my "incident" met Wollie en n paar ander dinge het ek besluit om die trip nie te doen. :?

Wens wel ek was daar :cry: :cry:
Flying tha beast named "Wollie"
ZS-WGT

Springs 122.40
Caledonner
Thinking of flying
Posts: 11
Joined: Thu Oct 19, 2006 6:08 pm
Location: Caledon

Re: 150 Trike hours and still scared of turbulance

Postby Caledonner » Mon Apr 20, 2009 8:01 pm

Baie dankie vir al die raad, PM's en telefoonoproepe ! Hierdie forum is fantastiese ondersteuning vir ons tipe ouens wat alleen en in afsondering vlieg in die platteland .Ek het nou meer moed en sal op die eerste ''bloukaart met gaatie dag'' om 11h00 opstyg en voel hoe dit gaan,-Groete.

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 21 guests