Hey! NOU is Boet Famous!! Toe hulle van Loeriesfontein begin praat, het my ore gespits! wragtag toe is die groot doring toe op die kassie! En dit met 'n PRAGTIGE girl daarby! Hoop daai vlug was lank en lekker Boet!
Wel gedaan! Bosbaba koning vannie Namakwalanners.
Nou net een vraag - watse ding is n 'boustel' - kan toggie seker n kit weesie of hoe?!
Dit was pragtig gewees!! En die vliegtuie was ook bakgat!!
Boet ek moet toegee dat jy die mooiste blonde aerrie mech het wat ek nog ooit gesien het!!Ek gaan nog laaaank jaloers wees!!!
Hoe lyk dit met n "fly-inn" by Loeriesfontein??!!