Hi Boet,Boet wrote:Maak maar so, julle is welkom. :D Ek is groot, ja, maar vredeliewend, sal nie n vlieg skade aan doen nie. Voor jy enige iets koop, kom kyk hoe lyk die Explorer. Hy is heelwat ruimer binne-in as die Bushbaby. Groot tenks, vlieg verder as wat die gemiddelde blaas kan stilsit, lekker ruim bagasiepakplek, groot deure, (Tot ek klim nou in sonder om kante te raak....)Jy kan met die deure oop vlieg, EN dis n bleddie MOOI errie wat LYK soos n "Bos" errie, want hy IS n bos errie. EN les bes, local is lekker, en jy sal nie die bank breek met die koopslag nie. BAIE goedkoper as al die ingevoerde goetertjies. Wil jy hom he met n stert of n neuswiel? 912 of 912 S ?
![]()
Boet
082 8041896
NB, Die vlerke kan terug vou. Neem jou so 10 - 15 minute.
Dankie ! Ek sal jou kontak dan maak ons 'n plan, nou moet ek net uitfigure waar Loeriesfontein is, kry hom nie op my stadsjapie GPS nie :D


Die Explorer klink baie goed ! Veral die spasie is goed en groot tenks ook ! Ja, local is lekker, help ook met support en die prys, hoef nie so kwaai te wag vir die wisselkoers nie.
Ek is nie seker van die engine nie, 912S is seker die beter opsie, is die Jabiru 'n opsie (2200A of 3300A ?)
'n Stertwiel verseker, soek mos 'n bos errie ! Lady T stem saam

Dankie vir die inligting en mooi fotos, ons praat weer....
Groete,
Rudi