Dagse se mense..
Kan ek asb di regte info kry op di volgende gebied..
My wmc instructors verval vroeg volgende jaar..
Ek werk tans oorsee en is ni seker of ek terug sal wees om dit te hernu.. ek lei glad ni meer op al vor jare ni,so ek hou net lisensie wettig..
My vraag..
Vir hoelank mag n wmc instrutors lic verval voordat jy airlaw mut skryf..
En as dit wel verval het wat is die vereiste met vlieg ure?
Wnc instructor renewal
-
- The Big Four K
- Posts: 5050
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Wnc instructor renewal
Jy kan nie jou instructors hernu as jy nie die minimum opleidingsure in 'n jaar gedoen het nie.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 16 guests