Hi Henni
Jou V8 lyk baie smart, ek wil ook my 1997 Hilux oor doen, kan ek dalk Jan in Barrydale se kontak details kry asb?
Groete
Stippie
SsangYong Lexus V8 conversion...
Re: SsangYong Lexus V8 conversion...
Hi Stippie.
Welkom hier. Ons het lank laas van Hennie gehoor.
Groete
Welkom hier. Ons het lank laas van Hennie gehoor.
Groete
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 16 guests