Potties Patrollie Africa cup
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Potties Patrollie Africa cup
nog fotos...
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Potties Patrollie Africa cup
...en toe begin dit te reën...
- Madman
- The Boss
- Posts: 1569
- Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
- Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!
Re: Potties Patrollie Africa cup
Wow
Nou die is lekker om te lees en hou baie van al die fotos
Jammer oor jnr se trike, maar darem kon hy die bomb drop geniet
Kyk uit vir die volgende episode

Nou die is lekker om te lees en hou baie van al die fotos

Jammer oor jnr se trike, maar darem kon hy die bomb drop geniet

Kyk uit vir die volgende episode

ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"
"There's a party in the sky"
- ME 109
- Whats the right frequency?
- Posts: 284
- Joined: Thu Nov 24, 2011 10:51 pm
- Location: George, Southern Cape
Re: Potties Patrollie Africa cup
Baie goeie verslag Nico
Ek sit hier op die skip, 150 see -myl vanaf Rio, en kan die Numbi ondervinding met julle deel so oor die internet. Het heel naweek aan al die pret gedink
Knap gedaan aan die Potties patrollie, julle is die spirit van microlighting 

Andries Kruger
ZU-CSZ Aquilla 582 (Bumble bee)
ZU-CSZ Aquilla 582 (Bumble bee)
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: Potties Patrollie Africa cup

Dis die tipe van berigte waarin ons trikers en ander ouens wat Microlights vlieg belang stel.

Die watsup en facebook manier van kommunukasie maak nie voorsiening vir die dieselfde trefkrag nie.

Vertel jou storie, daar is ouens wie belangstel.!

Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Re: Potties Patrollie Africa cup
Hallo Nico
Ek vlieg al so 3 jaar lank, stel baie belang in diee tipe van kompetisies, ek het nie eers geweet daar is nie.
Kan jy vir my en ek is dood seker daar is nog trike pilots wat graag sal wil meer weet rakende die kompitiesies, wat dit als behels hoe kry jy punte ens.
En is daar nog sulke byeenkomste behalwe Numbi
Groete Pieter

The Sky is not my limit, it is my playground!!!
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Potties Patrollie Africa cup
BullseyeBullseye wrote:Hallo Nico
Ek vlieg al so 3 jaar lank, stel baie belang in diee tipe van kompetisies, ek het nie eers geweet daar is nie.
Kan jy vir my en ek is dood seker daar is nog trike pilots wat graag sal wil meer weet rakende die kompitiesies, wat dit als behels hoe kry jy punte ens.
En is daar nog sulke byeenkomste behalwe Numbi
Groete Pieter
kompetisievlieg is lekker,en jy leer jou vliegtuig beter hanteer,en kry ook meer selfvertroue om te vlieg.Die Afrikabeker is elke jaar op Numbie.
Mervyn is besig om 'n "Starters Masters" kompetisie te reel wat vir beginners en ervare pilots bedoel is.
Hou "microlighters" dop vir info.
Bundy hou ook van tyd tot tyd 'n nav kompetisie in Gauteng.
-
- Found a flight school
- Posts: 19
- Joined: Wed Nov 12, 2014 1:19 pm
Re: Potties Patrollie Africa cup
Hierdie klomp vliende wortels van Potties weerspieel regtig die hart en siel van avontuur. Welgedaan manne, julle is 'n voorbeeld vir die res van ons wat net rede soek om te kla, julle soek ooglopend net 'n rede om te vlieg en dit te geniet!!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 13 guests