Ek en 'n kolega beplan bogenoemde vlug vir 24-25 Agustus en weer terug 28-29 Agustus met my nuwe Low & Slow Zenith CH750.
Het meeste van die topics gelees en het begrip vir die ATF's, clearances, ports of entry en moontlike kontak met Louis, Paul, Piet, Zuluben,Hanno en Tinkerbell genoteer, sal graag met julle wil praat.
Roete beblan is seker: FAAP/FAPN/FBJW/FBKG/FBGZ FYGB/FYuitkyk
My 2 eerste vrae aan julle is:
Kan mens nie hopenlik Botswana deur FBMamun verlaat eerder as Ganzi?
Ons wil graag oornag in een van die panne en onder die vlerk slaap, ken iemand dalk iemand wat dit sal kan akkomodeer waar die leeus ons nie sal opvreet nie?

Groete,
Deon.