


Maybe I should go visit the Agent on Wednesday so we can go fly a gyro.

Gaan ons 'n Gyro kan reel, al is dit later in die dag. En as ons die Xenon kan vlieg sal dit nog beter wees.The Agent wrote:Ja Bennie jy moet net gou praat want die manne wil almal Grblersdal to vlieg vir ontbyt. Maar ek is keen om n paar goed op die vliegveld te doen voor Saterdag se breakfast fly inn.
So wat ek se die kaanse is goed dat ek gaan agter bly.
Duckman hoekom maak juklle nie so lekker gaggle en vlieg Saterdag ook oor na ons toe nie, pinedene is maklik en ons le net onder MEV beacon, die lugdiens manne donner so nou en dan in ons circuit maar ons vlieg maar onder hulle.
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 13 guests