Sabi hang glider
Sabi hang glider
Thought you guys could use a smile.
[quote]Niemand gaan die storie glo sonder fotos nie.
Maandag laatmiddag is ek en Jandre op pad vanaf Sabie na Rietfontein. Net buite die dorp vang my oog iets teen die berg. My eerste reaksie, hier het n “microlight” geval. Ek trek van die pad af en terwyl ons probeer uitpluis wat hier aangaan begin die “ding” beweeg. Dit rys stadig van die grond af op en begin omdraai. Jandre roep uit; “Dis n hang glider!!!” Ons staar met ongeloof na wat hier voor ons afspeel. Die man gaan werklik nou probeer vlieg met hierdie gedoente. Hy begin vinniger berg af beweeg, die volgende oomblik haak die een vlerk aan n klip. Die man en sy handewerk slaan neer en hy bly stil le. Ons bekyk die petalje en ry terug Rietfontein toe. Ongelukkig het ek nie n kamera by my nie.
Die volgende oggend donker is ons uit, middel van die dag op pad terug stop ons weer en die hangemaakte hang glider is nog steeds teen die berg waar ons hom gister gesien het. Ek stop en neem n paar fotos van die pad af met my klein kamera.
Later die dag vat ek n ordentelike kamera en klim die berg tot waar die hang glider le. In ongeloof bekyk ons die konstruksie en neem fotos. Ons kry die man se slaap plek asook sy werkswinkel waar hy sy bou werk gedoen het.
Hy het sy hang glider met bamboes, draad, karton, pvc pyp en plastiek gebou, die vaartuig was ook toegerus met n stert. Soos ek na die gedoente staan en kyk, kom die volgende gedagtes by my op. Dit moes hom dae geneem het om dit te bou. Die naaste bamboesbos is by Sabie Star Chalets. Hy moes hulle daar gesaag het en met die voet tot hier gedra het. Elke stukkie materiaal vir die bou hiervan met die voet aangedra. Ja hy het baie tyd. Ek kan nie help om te dink dat sy beskerm engel oortyd gewerk het toe die vlerk aan die klip gehak het nie. As hy daardie middag “airborne” geraak het sou hy homself besimpel geval het.
Ek en Jandre het die saak van alle kante bespreek die afgelope paar dae. Ek bewonder die man se ongelooflike inisiatief asook sy waag moed (hy het baie meer as wat ek het), ongelukkig het hy geen kennis van ingenieurswese of sterkte van materiale nie. Ja ek sal hom baie graag wil ontmoet, hy is vir seker nie n gewone mens nie. Ek en Jandre is dit eens; niemand gaan ons glo as hulle nie die fotos kan sien nie, hier is n paar, geniet dit.[/quote]
[img][/img]
[img][/img]
[img][/img]
[img][/img]
[img][/img]
[img][/img]
[img][/img]
They are trying to find this brave/dof individual and take him for a flip in a M/L.

Re: Sabi hang glider
How do I make the Photos show up in the post?
Re: Sabi hang glider
Would like to see the pics. Please try again.
http://www.facebook.com/#!/pages/Ladysm ... 6087337690
Rainbow Air School Ladysmith (rainbowairschool.com) larry@rainbowairschool.com
Rainbow Air School Ladysmith (rainbowairschool.com) larry@rainbowairschool.com
Re: Sabi hang glider
I will put the pictures in when I have figured out how to do it. I have downloaded a shrinkpic programme but cant get this to work satisfactorily. Does anybody have any other ideas on re-sizing photos. I see that the web wants pics of about 100 kb.
- Tumbleweed
- Toooooo Thousand
- Posts: 2349
- Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
- Location: FASC
Re: Sabi hang glider
E.mail them to yourself, you normally get a prompt to shrink. Save as- give another name. Load on forum.
Sling ZU FYE - For Your Entertainment
- Paul Meanwell
- Going for flight test
- Posts: 183
- Joined: Mon Feb 18, 2008 1:43 pm
- Location: Benoni
Re: Sabi hang glider
Download a freeware program called Irfanview. Great program and easy to use.

Drink Triple,
See Double,
Act Single!
See Double,
Act Single!
Re: Sabi hang glider
I got a programme called Gimp 2 and re-sized all the pics. I still cannot get them pasted onto the thread. I suspect that the dept's server and firewall might be a problem. If someone else can post them I will mail the photos to them for inclusion.
Thanks.
Thanks.
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: Sabi hang glider
mail to johan dot welman AT vodamail dot co.zaStan wrote:I got a programme called Gimp 2 and re-sized all the pics. I still cannot get them pasted onto the thread. I suspect that the dept's server and firewall might be a problem. If someone else can post them I will mail the photos to them for inclusion.
Thanks.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: Sabi hang glider
Here are the pictures:
Re: Sabi hang glider
Jo Jo Jo. Thanks for sharing!
http://www.facebook.com/#!/pages/Ladysm ... 6087337690
Rainbow Air School Ladysmith (rainbowairschool.com) larry@rainbowairschool.com
Rainbow Air School Ladysmith (rainbowairschool.com) larry@rainbowairschool.com
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: Sabi hang glider
Eish, het iemand al uitgevind wie hierdie man is en hom a flip aangebied voordat hy homself afskryf!
Hy is duidelik lus vir vlieg as hy SO 'n groot deel van sy inkomste in 'n vliegtuig steek.
After the flip, give the man a Bells.

-
- Frequent Flyer
- Posts: 1499
- Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
- Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
- Contact:
Re: Sabi hang glider
Stan, who was the source of this story? Can we somehow locate them (eye witnesses), or the brave wannabee pilot?
I have been in contact with Aero Club's Transformation and Development rep, Daniel Ralefeta, and he is very excited to assist in getting this guy advanced in the world of aviation. Please assist if you can with info so that we can forward it to Daniel.

Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Sabi hang glider
Roel ek hoor sy voornaam is Leonardo. 

Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1499
- Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
- Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
- Contact:
Re: Sabi hang glider
Ek hoor jou Louis, jou avatar lyk ook soos n Da Vinci skepping. By the way, wie het dit ontwerp?Louis Cole wrote:Roel ek hoor sy voornaam is Leonardo.
But still on a serious note gents, please help us find this guy. We need to trace him and offer him a chance in aviation. I PM'd Stan, the original poster, but still no reply.

Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
-
- Almost a pilot
- Posts: 162
- Joined: Mon Dec 24, 2012 11:17 pm
- Location: Rwanda- Work, Grassland sports facility home base
Re: Sabi hang glider
Dag sè Roel,
Hoop dit gaan goed met jou, EK IS vir n maande terug in S A.
Net n plan:.....................
As Jy sukklel om die man op the spoor.........................
hokom span jy nie die "radio" mens in om the help nie.
ons weet waar het Hy vandaan ge vlieg ( al is dit net n pro beer slab )
Ek go dit kan vrugte af werk.
Sterkte.
Veilig vlieg
pit bull.

Blessed By THE BEST.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 13 guests