yes peoples it that time of the jear again the mielies are planted , the first water lemons and spaspecks are at the market an the sweetcorn and petty poussans are are woolies. Ja it is ampervakansie tyd , ja this jear we are going to Margate and ou vlossie my Windlass is coming wif us . Dis nou net daar waar die dinge beginte lol , ja ek het die AP gekry om ou vlossie te check , vlerk en all . Ja ek moes die lys afmerk en die groen mannetjie bekruik ou vlossie van alle rigtings , eers het ek lang lip gekry oordat die Windlass so effens vol stf was , en die hangar se sinke gesteel is , nie almal nie , maar n klompie , dit kon my n vlerk seil kos , ja na n uur is die ap klaar , carb rubbers check , bunjies check , dust covers check , fuel line en filter check , fan belt check , wheel bearings check , voor briek check ., agterste saftie belt check , battery water check , pod base crack check , , foot rubbers check en dan spak plug wire retainers check , en gearbox olie en plugs en needles en needle jets check , main jets virrie kus check , hemel dinke ek dis n wa vrag vol , maar die Misasalys saam met solowings se lys is volledig , nod so 33 uur dan n decoke , ja eks bly dat misasa en en aerie club so streng is want dan weet ek my aerie is ok virrie lang pad , ekke was my vlerk mer Winns se hot wax wat syl skoon en soepel hou en spuit boute en moere met parrafien as ekke by die see is ( virrie yster lyse ) wat alwat n yster vreet , ja nou kan ekke darem met n velige aerie loop vlie
![Cheers (^^)](./images/smilies/cheers.gif)
, sal julle bydi see sien Witwillem vanni vlaktes