graag wil ek hier se; dankie aan jjj ( JJ JORDAAN )
ek en jj het n deal gemaak, +- 9maande gelede ek koop sy jk-05 en hy vat my bantam en ek betaal die verskil aan hom.
JJ dankie dat jy jou woord gehou het, en dat jy so mooi na my jk gekyk het.
mense, dit is lekker om met n persoon te ''deal'' wat eerlik en opreg is!!
al die papierwerk was op datum, netjies en korek............. ( jammer JJ dat myne nie so was nie........ maar dit is nou hoopenlik reg )

die vlug na eagle's creek was nice, en my ure kom ''aan'' met die conversion.........................
ek voel ek wil dit op die forum sit, want jy kan n veer in jou ''keps'' sit ................. jy is deeglik, eerlik............ en BAIE netjies op jou vliegtuie

NB; weer eens dankie my maat
groet
veilig vlieg
pit bull