I'm one of them who bought all the gadgets, but don't know how to use them properly.


Please Microlanders can you assist with something like this.
Folla sal die wors skenk vir die boerie's.


For the Boerie's or the trainingTailspin wrote:now this is worth a try.
will like to attend.
Gaan moontlik Warmbad toe vlieg as die weer dit toelaat en my nerve'snicow wrote:Kom Potties toe,ons sal jou help
Sien jou op WarmbadFolla wrote:Gaan moontlik Warmbad toe vlieg as die weer dit toelaat en my nerve'snicow wrote:Kom Potties toe,ons sal jou help
Kom ons begin by die begin asb. Eerste vraag: My rekenaar werk nog met drie bandiete en n kerslig. waar sit jy die ipad aan?mulderpm wrote:I kan jully wys wat ek weet. Of dit meer is as wat julle weet, weet ek nie. Die "user manual" is ook baia goed. Daar is wel n' paar "tricks and tips" wat nie in die manual staan nie. Ek kom goed oor die weg met ANP en het my eie airspaces en vliegvelde al gelaai deur die WebDAV server. Ek dink wat sin sal maak is as julle vir my vrae pm en dan kan ek dit in n' aanbieding dek...sodat almal kan baad vind. Wat die ouens by ML gewoonlik wil weet is; Hoe skep jy n' waypoint op n' speseifieke plek wat jy as deel van n' roete wil gebruik?, Hoe skep jy n' roete? ens ens.
Users browsing this forum: No registered users and 23 guests