Wou vandag die vliegtug registreer by CAA. Maar die vorm wat hy geteken het is n ou vorm. Al wat verskil op die ou en nuwe vorm is die datum onder aan. Een se 24 May 2010 en die ander 13 Junie 2013.

Hul wil dit net vir jou moeilik maak...Hulle het my al met die ou vorm gehelp(maar ek was oor vriendelikFolla wrote:Middag, Het enige iemand kontak met Koos Nel, vorige eienaar van ZU-KYK.
Wou vandag die vliegtug registreer by CAA. Maar die vorm wat hy geteken het is n ou vorm. Al wat verskil op die ou en nuwe vorm is die datum onder aan. Een se 24 May 2010 en die ander 13 Junie 2013.
Vul 'n nuwe vorm in,maar hou net die ou vorm waar die vorige eienaar geteken het.nicow wrote:Hul wil dit net vir jou moeilik maak...Hulle het my al met die ou vorm gehelp(maar ek was oor vriendelikFolla wrote:Middag, Het enige iemand kontak met Koos Nel, vorige eienaar van ZU-KYK.
Wou vandag die vliegtug registreer by CAA. Maar die vorm wat hy geteken het is n ou vorm. Al wat verskil op die ou en nuwe vorm is die datum onder aan. Een se 24 May 2010 en die ander 13 Junie 2013.).
Users browsing this forum: No registered users and 17 guests