Boufort wes se water voels

Matters of general interest
witwillem
Top Gun
Top Gun
Posts: 529
Joined: Sat Mar 21, 2009 10:55 am

Boufort wes se water voels

Postby witwillem » Mon Nov 11, 2013 3:39 pm

Jis mense dis nou vir julle n ding , die water voele daar by boufort wes , ja dit was nou wragtig n helse ding . My pa goed trk die karavanjie meti Ford big six strant to vir die skool vakansie en soos julle nou weet is die dorp nou dem ver van ons af , ja ouma en oupa ennie kleingoed is oppad see toe . Die klein vd walts het nogie die see ervaar , en as jy vier jongeling bymekaar in die bakkie se canopie het weet jy jyt jou se hanne vol , ja klein jorrie was die voorlope van die neefgoed en al , ja beduie hy as jy windaf loop en staan as ouma die kosblik , dis nou daai biskits blikke met di klein honne of kattegoed opwat so mooi is loop oopmaak dan ruiki kookeiers en braai wors darem snaakserig , . Ja nadie klompie klaar ge eet het en die stanlie fles leeg gerink is toe vat hull e weerie pad , die canopie lyk later soos n hoepoe nes en later moes oupa goed die bakkie eers n slag loop stop en hulle almal n slag afstof want te erg is te erg so is die vrede so elke paar honerd km bewaar . Wen they gets to boufortwes they puts up the relly kanopi for the night . Just when oupa starts the fire foe n braai a moerse caravan pulls in wif twee mofie vente from welkom . They put out n rusban wif tables and tafel doeke so pinkerig anf calls oupa toe join them , oupa issie n joiner nie and only after oumie an klein jorrie makes piece oupa offers them some blits , ja boet hulle kennie die vd walts nie , ooupa setlles in op sy kamping chairs en hierie manne gooi die wiskie dattie honne huil ,ja hulle kennie die vd walts nie , ouma hasl tjops uit en die mannie sing so kattekoor dat die goet moet terug koolman toe want hulle het bloubul steake wat skrik vir niks . Die oubaas kyk hulle maar skeef toe hulle neute enport saam met pink kerse oppi tafel sit oumie maak virrir kinner groot ooge en skielik verstaan hulle dat dit nie virri kinners is nir oupa glou kinners telli tsnne nie en worre gesien en nie gehoor nie . Dit was vir oupa bitter moelik die twee jan tarre se maniere , mar so kom die aand tot n end . Die twee jafels vra of die kinners n bietjiefireworks wil he en julle ken mos die vd walts en die s kinners , die groter jafel hasl n flergun uit en voor oupa kon keer toe laat loop hy, hy hrt nogie water voele gesien as hulle skrik , en hy het nie geweet dat alli voele inni karoo innie aande daar loop slaap , One big kalaity ja all what is n water voel has had his full for the day , ja hulle mage is vol gevreet en toe die fler met n moets gesuis innie lig opskiet toe volg die voele hulle ook , toe die fler se skoot klap toe laat los die voele ok en hulle beskuit die hele kampterrein , die big six bakkie , die karaventjie , die mat en banke , die helse mobile home en alles wat nie skuiling gehad het nie , self opdi skilpaaie wat van toe af soos spoke daar rondsluip ,ouma ennie kinner is histeries oupskuil verward onnerd die beskuit rallie kanopie en die twee jantarre pak alles in hule ven met n moerse spoed . Toe almal uiteindelik tot bedaring kom toe trek die ven weg met n moerse spoed never to be seen again . Die volgende oggen toe stiek oupa , ouma endie kinners vir n wimpie brekvis terwyl hy die kar en ketevenjie laat was het by die local carwas , ja soos oumie se it takes all kinds toe make the worlg go round , groete vannie vlakte , wanner kom die reen WItwillem (**) (**)
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5056
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: Boufort wes se water voels

Postby nicow » Mon Nov 11, 2013 4:17 pm

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:Dankie =D* =D* =D*
Nico
Limpopo Flight School
nico@limpopoflightschool.co.za

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 45 guests