I would like to make contact with guys that have Subaru engines in their Bushbaby`s

Please PM me

Cheers
Sanna boesman
Daai klink na bietjie baie perde vir die EJ22 maar wel in die kol vir die EJ25.Aerosan wrote:Stefan, depending on weight the EJ22 could be a good option. The EJ 22 comes in at 315 pounds, but that is 160 to 180 HP. I will mail you his personal mail address in the day.
Cheers
Sanna
Stefan dis hoe ek dit ook het, die Raf2000 Gyro vlieg al jare met hulle so en as jy met oom Eben praat sal hy ook vir jou sê jy los hulle net soos hulle is, moenie hulle "warem" maak nie en jy sal nie probleme kry nie. Die meeste Subarus wat probleme gee is die waarmee gepeuter is, die beste is ook die EJ reeks en in my volgende Jodel gaan ek die EJ25 insit, sal nog net besluit of dit direk of deur die ratkas gaan wees.KFA wrote:EJ22 is 106kg en 130hp en EJ25 is 116kg en 160hp as ek nou met my navorsing reg is. Die horses kan opgejaag word op die EJ22 na so 180hp en op die EJ254 na 260 plus.
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests