First Solo...
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5056
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
First Solo...
Congrats to Andre (Klein) who went solo yesterday
at Potties.

- CVStrong
- I hate bird strikes
- Posts: 306
- Joined: Wed Jan 04, 2012 12:18 pm
- Location: Centurion - Ingwe / Eagle Creek (125.00)
- Contact:
Re: First Solo...
Well done Andre... it only gets better from here on out...
Safe flying...
Safe flying...
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: First Solo...
Baie geluk Andre,
Daai eerste solo vergeet mens nooit.
Al is jou volgende een 'n DC3 of B747, die eerste een is ingebrand. En die lekkerste, en die mooiste optyg en landing!
Veilig vlieg.

Daai eerste solo vergeet mens nooit.

Al is jou volgende een 'n DC3 of B747, die eerste een is ingebrand. En die lekkerste, en die mooiste optyg en landing!
Veilig vlieg.
-
- First solo
- Posts: 97
- Joined: Mon May 27, 2013 8:39 pm
Re: First Solo...
Welgedaan Klein Andre en groot sakkie
Dis nou sulke tyd jy sal nooit weer dieselfde wees nie sterkte en baie geluk Leprechaun 

Re: First Solo...

Baie Geluk Klein!

Re: First Solo...
Baie geluk Andre.
Nou is jy amper klaar. Veilig en lekker vlieg....

Nou is jy amper klaar. Veilig en lekker vlieg....
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
- Barberton Sparkie
- Solo cross country
- Posts: 136
- Joined: Sat Aug 02, 2008 6:38 pm
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: First Solo...
Baie geluk Andre.
Dit sal altyd jou by bly. Dit altyd net jammer dat dit so vinnig verby is.
As jy eers n dag of wat later daaroor nadink, dan besef jy, jinne, maar dit was so vinnig.
Daai sak agter jou rug, lyk soos n sak mielies???????
Wat is daar in???? Op n meer ernstige noot, is die ruglening vas? Wat hou om in plek? Wil nie he jy moet op jou volgende solo ure he dat die sak deur jou prop gaan!!
Geniet jou laaste stuk opleiding en altyd, veiligheid eerste.
Deon
Dit sal altyd jou by bly. Dit altyd net jammer dat dit so vinnig verby is.

Daai sak agter jou rug, lyk soos n sak mielies???????

Geniet jou laaste stuk opleiding en altyd, veiligheid eerste.

Deon
The electrical farmer that flies.
ZU-DEX
ZS-WOE
ZU-CCR
ZU-EKP
ZU-DEX
ZS-WOE
ZU-CCR
ZU-EKP
Re: First Solo...
Baie geluk!!!

Anthony Hugo
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5056
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: First Solo...
Die "sak" is 'n solokussing,en is met 'n tou en "safety belt" vas.Barberton Sparkie wrote:Baie geluk Andre.
Dit sal altyd jou by bly. Dit altyd net jammer dat dit so vinnig verby is.As jy eers n dag of wat later daaroor nadink, dan besef jy, jinne, maar dit was so vinnig.
Daai sak agter jou rug, lyk soos n sak mielies???????Wat is daar in???? Op n meer ernstige noot, is die ruglening vas? Wat hou om in plek? Wil nie he jy moet op jou volgende solo ure he dat die sak deur jou prop gaan!!
![]()
Geniet jou laaste stuk opleiding en altyd, veiligheid eerste.![]()
Deon
- Robbie Shaw
- The sky is all mine
- Posts: 453
- Joined: Fri Mar 01, 2013 5:30 am
Re: First Solo...
Well done!!!! many happy hour in the clouds....
Robbie Shaw. (Rhodie)
Zero seven 2 5 six zero 2 six two seven
ZU-BJU. (Love Machine)
Airmanship No 1
Zero seven 2 5 six zero 2 six two seven
ZU-BJU. (Love Machine)
Airmanship No 1
Re: First Solo...
Dankie al julle aviators, vir die goeie wense.
Dankie Nico,Maartin en Gawie vir julle geduld en bystand. (Die Potties patrolie is soos n hegte familie)
Nico, dit is n voorreg om jou as leermeester te he, Dit is mense soos jy, wat sal verseker dat hierdie briljante sport, (leefwyse) , nie sal uitsterf !!
Al julle manne, en dames, wat hierdie forum besoek, en nog nie vlieg nie, DOEN DIT NOU,
Voor jou hare WIT word, (soos myne)
Kan nie wag vir my volg trippie Potties toe . Hieeeeeee haaaaaaaa
Bosveld groete !!

I have slipped the surely bonds of earth, and danced the sky’s on laughter-silvered wings ------- Keith Ferris
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: First Solo...

Baie geluk.
Jy moet nou kom kuier,.
Elands quad en Microlights is net 45 knts.
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
- Turbo
- Top Gun
- Posts: 747
- Joined: Sun Dec 16, 2012 3:49 pm
- Location: TurboDirect the home of Garrett Turbochargers
- Contact:
Re: First Solo...
Welcome to the club, good for you!!
many happy flying moments!

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 45 guests