Potties Breakfast fly in pics
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5056
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Potties Breakfast fly in pics
...cooks...
-
- First solo
- Posts: 97
- Joined: Mon May 27, 2013 8:39 pm
Re: Potties Breakfast fly in pics
Well done Nico , en almal wat gehelp het , dit was n lekker geleentheid om daar te wees
, Baie dankie aan die kokke vir die lekker ontbyt en koffie
, Leprechaun en piet propwash 



Re: Potties Breakfast fly in pics









Was 'n heerlike ontbyt en lekker kuier.
Moet asb nie te lank vat om weer een te reel nie.
Net 'n paar fotos van die toestande, van die weste kant af en wat die manne laat oplet het in die klas!
Die son reg van voor met mis onder......... gelukkig nie dik nie.
Vlieg is darem lekker


Last edited by Baitbird on Wed Jul 03, 2013 11:19 pm, edited 1 time in total.
Fake people worry about their image.... Real people just don't give a damn!!!
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: Potties Breakfast fly in pics
Ek het altyd gedink vlieg is die tweede-lekkerste, maar het nou besluit dis die lekkersteBaitbird wrote:Vlieg is darem lekker !!



(werk is nou 2e)


Re: Potties Breakfast fly in pics
Kyk elke ding is maar lekker op sy manier.thys bas wrote:Ek het altyd gedink vlieg is die tweede-lekkerste, maar het nou besluit dis die lekkersteBaitbird wrote:Vlieg is darem lekker !!![]()
![]()
![]()
(werk is nou 2e)![]()

Sommige "goete" is net meer lekker as ander

En kyk nou hoe sidestep ek daai een!!!

Fake people worry about their image.... Real people just don't give a damn!!!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 41 guests