Postby Bulletjie » Mon Mar 18, 2013 12:15 pm
Low Level wrote:Die dag as ek die lotto wen, koop ek ou Toyotas, parkeer hulle op hotspots in die stad met 'n lekker veerbelaaide pen in die bestuurder seat. Die eerste keer wat die nuwe selfaangestelde eienaar daai clutch trap, trek daai safety pin uit......
Hy gaan vir 'n rukkie sy gat versigtig moet afvee.

Skuif daai pen net na 'n meer strategiese posisie. Daar sal dan ten minste dan ook nie 'n nageslag wees om oor te worry nie!

Dream more when you are awake!