
But while it is now slightly forced open again, JB, I will phone my grandpa tomorrow to find out whether he can remember "Springbok Radio". He is a historian.
Witwillem, vat daai mis-oes spanspekke en maak Avgas of mampoer, want jy gaan dit mors om dit op stoepe te gooi wat nie gevee wil word nie.

Loop slaap nou julle almal. Son skyn nie hier bo so lank as by julle nie.