Jag, Vlieg en Drank.........

Matters of general interest
User avatar
Piet Bez
Ready for the first flight
Posts: 48
Joined: Wed Nov 04, 2009 1:59 pm
Location: Microland

Jag, Vlieg en Drank.........

Postby Piet Bez » Mon Sep 03, 2012 3:05 pm

n Jaarlikse Jagtog( met ‘n vliegtuig):

Die 3 pêlle jag al vir jare saam, by dieselfde boer, in die Kalahari. Een van hulle is ‘n pilot. Elke jaar huur ‘n hulle saam ‘n vliegtuig vir die jagtog. Daar is ‘n lieflike soutpan op die plaas waar hulle altyd land.


Die manne vat sterk druiwemos,……..vir dae lank,……….aanmekaar,………..sonder ophou,………so tussen die jagtery deur.


Toe hulle kwota springbokke vol is, begin hulle die vliegtuig inpak vir die terugtog. Toksakke, geweersakke, koelbokse en die 12 springbok-karkasse.


Die plaaseienaar staan die besigheid en betrag en skud later sy kop en sê: “ Vrinne,………hierdie êrriplyntjie gaan nie in die lug kom nie, hy’s te swaar gelaai…..”
Die jagters is vol moed: “ Nee, oom,……….hy sal dit maak. Ons het laasjaar ook 12 bokke ingelaai………..”

Hulle groet met swaar harte en belowe mekaar:” Ons sien mekaar weer volgende jaar……….”

Die pilot trek die êrriplyn se neus in die wind, so vêr as kan op die punt van die soutpan. Almal sit angstig en klem hulle sitplekke vas. Die pilot stamp die vet heel oop en die vliegtuig begin hol. Hy besluit om so veel as moontlik van die pan se oppervlakte te gebruik om spoed op te tel.


Op die heeeeelllll eeeeiiiiinnnde van die pan trek hy die stokke bietjie terug om te voel wat gebeur. Die êrriplyn lig sy neus so effens en gee so 30m springetjie. Sy wiele raak weer grond en die keer gee hy so 80m sprong voor hy met ‘n MOEWIESE slag en ‘n BANK STOF die Kalahari in al sy glorie tref. Jy sien net sand, stof, sakke, bottels, blikke en bokke spat…dit lê die wêreld vol besaai………!!!!!


Toe die stofbank na ‘n rukkie gaan lê, kruip die 3 man baie verslae,……… en styf,…… en lyfseer,……vol stof en grond uit die vliegtuigwrak. Hulle is sprakeloos en asvaal om die kiewe geskrik. Klere is aan vlarde en vol skrape. Hulle spoeg net sand uit die tande en mangels.

Die een ou kom so effens tot verhaal en sê : “ Bliksem, Boys……………Dit lyk my ons het min of meer op presies dieselfde plek geval as laasjaar……..!!!!
Pieter Bezuidenhoudt
Groen Mamba
ZU-BIE
User avatar
le boss
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 56
Joined: Fri May 18, 2012 2:23 pm
Location: Warmbaths

Re: Jag, Vlieg en Drank.........

Postby le boss » Mon Sep 03, 2012 3:34 pm

Man, dit is nou n mooi storie...! So tipies van ons deel van die werleld...! vhpy vhpy
## ## ##
Louwrens
ZU-TCT (Cobra)
FAWA (Warmbad)
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5056
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: Jag, Vlieg en Drank.........

Postby nicow » Mon Sep 03, 2012 3:41 pm

:lol: :lol: :lol:
Nico
Limpopo Flight School
nico@limpopoflightschool.co.za
User avatar
klein
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 196
Joined: Tue May 22, 2012 5:01 pm
Location: Ellisras

Re: Jag, Vlieg en Drank.........

Postby klein » Tue Sep 04, 2012 7:54 pm

3 d time lucky !!! All the best for next year (^^) (^^) vhpy
I have slipped the surely bonds of earth, and danced the sky’s on laughter-silvered wings ------- Keith Ferris
Jean Crous
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1262
Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
Location: Barrydale Western Cape

Re: Jag, Vlieg en Drank.........

Postby Jean Crous » Tue Sep 04, 2012 9:28 pm

:lol: :lol: My oorle Pa het altyd gese..........."Lelik en dom is niks.....maar STUPID.....daarvoor is daar geen pille nie" ## ##
Nogtans het ek lekker gelag, n goeie grap (^^) (^^)
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
User avatar
Leprachaun
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1161
Joined: Mon Aug 22, 2005 12:57 pm
Location: Pretoria

Re: Jag, Vlieg en Drank.........

Postby Leprachaun » Fri Sep 07, 2012 8:06 pm

dit klink net soos n groot friend van my Wat op die vlakte boer en met n Windlass trike Vlieg selfde patroon dalk so effe rowwer , Ja ou Willempie is sit nie jou manne nie . Ek vra maar net (-) Leprachaun
A pilot lives by perfection , or not at all!

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests