Baie dankie Andre vir die geduld. FDW is nou Folla sin . Hy staan weer by kroon, hopelik vlieg ek een van die dae saam met julle. Dankie Gerhard vir die inhuldigings braai by Kroon gisteraand. Dit was special. Groete.
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]