Daar in die Vrystaat is n piloot wat trikes vlieg , wat toe besluit hy wil nou radio aeries ok vlieg , maar dit sukkel maar. So elke noe en dan is die ou aerietjie nou heelemal in sy m...... in en dan maak die spesifieke wannebie piloot die ou ding weer reg , maar toe is dit weer sulke tyd en na n moerse crash is hy toe m........... toe . Dis nou waar slimjan in kom , hy bout die enjin in die skroef vas en na n helse gesukkel kry hy die spul aan die gang en nou met n helse geraas dat die mynas die pad vat kom die se propellerjie los en sny so amper sy ou joueweljies af , - sy vrougoed kom om die hoek toe die ou wannebe pilootjie sy goeters bekyk , asvaal geskrik en met n skril stemmetjie vertel hy haar die familie juwele was nou amper m... land toe , aai tog , soos hulle se never under estimate the power of human stupidity ,, Ja die ou het mos beduie dat dinge my sal vat maar nou ja so is dit , Ek wonner wie die mannetjie is , Any names ???????"





