Beefmaster,
my advies is dalk nie altyd die korrekte advies nie, maar ek gee dit anyway, vat daarvan wat jy wil..
Hoeveel keer het jou motor kar se engine al gaan staan wanneer jy die lang pad vat.?..net gaan staan en jy kan nie verder ry nie.??
Ek het n hong kong generator op die plaas wat elke aand non stop 4 ure loop ..tot iemand hom afsit of hy dod sonder petrol..Die gennie het R1000 gekos op n special !!!
My trike 582 engine kry sy dienste gereeld , sy airfilters word gereel skoon gemaak en sy plugs word gereeld vervang..Ek doen dit wat die handboek voorskryf...En hy het baie meer as n R1000 gekos..
As ek in my aerie klim is ek relax, oor die engine, wat wel n ou se aandag verg is die weer en die wind en wolke en daardie dinge...dit het nie met die engine te doen nie..so die engine is jou kleinste worry...vlieg en geniet..
En as jy n keuse het van twee roetes kies die veiliger een.
n shute is n no no vir my...ek sal nie my mind kan opmaak om die ding oop te trek nie en glo ek sal elk geval gaan land sonder om eers aan die shute te raak...Meeste ouens vlieg sonder n shoot en ek vermoed n noodlanding is n beter opsie as om die shute te gebruik..
Kry jou eerste 30 uur agter die rug, kom huier vir my by Elands en ons vlieg vir ure sonder worries en my 582 het amper 1000 ure sonder probleme van enige aard...Die ou wie hom aan my verkoop het is nou nog spyt.
