Postby smallfly » Thu Jun 28, 2012 1:03 am
[quote="Petrodactyl"]I think that "Head-Hunting" in PNG has a different meaning! Another good reason to wear a helmet?
[quote] Indeed, no pun intended though !!
Jy wil nie daai klein mannetjies bet die pyl en boog omkrap nie !
Een van die sendelinge wat van hier af oor is daarheen is gelukkig om met sy lewe daarvan af te kom,
hy het die fout gemaak om sy franse verloofde saam te neem.
Toe like die tribesman sy girl meer as wat gesond kan wees..........en hy het 'n boog...........en baie skerp pyle !!