Wie kan help ? Kort n paar idees vir my Alouette 3, donker stert want dit is maar i vuilerige helikopter by uitlaatpyp, nie blou en wit soos die wolke nie, moet hom maklik kan sien in die lug.Waar is die kunstige mense ?
As ek 'n Alo3 gehad het sou ek so iets met hom probeer het....
(Vergewe my amateuragtige prentjie maar ek het nie die regte program om dit ordentlik te doen nie en moes maar MS Paint gebruik ... ek hoop jy kry in elk geval die idee... Rooi bo en helder blou onder sal mos baie mooi lyk of hoe? Los die stuk agter die uitlaat op die stert swart.)