Jou foto,s het my diep getref..
Ek het my kinders deur n egskeiding verloor op n stadium toe hulle nog klein was...Kan jy jou indink hoe n ou voel wanneer jou hart se punt in iemand anders se huis groot word!!!!!!!!!
Julle ouens wat getroud is..koester jou huwelik en moenie rondf@k nie

Jy sal dit lewenslank berou..!!!
Sorry, vee maar uit as julle wil.