those of u that fly a bantam,we want to orgenise a fly away this desember
any suggestions!!!
post here
all bantam b22j erries
- vortex surfer
- Solo cross country
- Posts: 125
- Joined: Wed Dec 09, 2009 9:58 am
Re: all bantam b22j erries
Hi Flip,
praat jy nou van weg vir 'n paar dae, of net 'n "day-out"?
Groetnis,
Hans K
praat jy nou van weg vir 'n paar dae, of net 'n "day-out"?
Groetnis,
Hans K
- vortex surfer
- Solo cross country
- Posts: 125
- Joined: Wed Dec 09, 2009 9:58 am
Re: all bantam b22j erries
ek het geding n dag yit iewers heen sal lekker wees
so n paar ouens met bantams en nog ander erries
ek hoop jy enjoy jou trippie over the seas
so n paar ouens met bantams en nog ander erries
ek hoop jy enjoy jou trippie over the seas

Re: all bantam b22j erries
Ek available van 18de tot 24ste. Ek sal vir Chris van Brits en Deon van Springs ook kontak. Dan moet ons nog daardie nuwe Bantam eienaars van Springs ook in die hande kry asook die nuwe Bantam van Louis by Harties kontak. Dan is daar "Dish" wat ek sal E-mail.Jy moet jou Bantam pel van Koppies? ook laat weet. Ek tel 8 Bantams sover. Ek verstaan daar is 'n Bantam by Groblersdal ook.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 37 guests