Congrats
You will never regret your choice of aircraft either
Search found 457 matches
- Mon Jul 13, 2015 8:25 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Bushbaby Explorer 167
- Replies: 54
- Views: 23660
- Sun Jul 12, 2015 8:41 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Divan
Martin Erasmus kom deur van Pietersburg af vir die naweek. Bring jou tent en slaapsak saam en kamp op die veld saam met baie ander. Jy sal paar flips kry
Martin Erasmus kom deur van Pietersburg af vir die naweek. Bring jou tent en slaapsak saam en kamp op die veld saam met baie ander. Jy sal paar flips kry
- Fri Jul 10, 2015 8:32 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Goose wrote:Die tyd volgende week kuier ons om die vuur
- Mon Jul 06, 2015 9:34 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
KFA wrote:Ons is daar sowaar Ek sou nie gegaan het nie maar kon my dinge so reel dat ons weer hierdie jaar 'n opmars gaan maak....
- Mon Jul 06, 2015 8:46 pm
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: The one and only "Disco Ball" GT450 SOLD
- Replies: 18
- Views: 4559
Re: The one and only "Disco Ball" GT450 SOLD
KFA wrote:Nou praat jyGaan kyk vir iets soos n Bushbaby
watch this space
- Mon Jun 29, 2015 11:06 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
:shock: Het vandag n terug slag gehaat met die RV, cowls is in vir fiberglass repairs en dan weer verf :( Maar ek sal daar wees (^^) 3 tarentale gaan my nie keer om daar te wees nie :lol: Hoop hulle gatte brand lekker in n pot venaand. :shock: :shock: :shock: Cyril het nou die dag by Brits 7 op gec...
- Tue Jun 16, 2015 9:54 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Nou praat Jy
kan nie wag nie
kan nie wag nie
- Wed Jun 03, 2015 8:55 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: RV 8 Rebuild
- Replies: 237
- Views: 58554
Re: RV 8 Rebuild
werks bakkie of breakdown bakkie
- Wed Jun 03, 2015 10:54 am
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Nou bring 'n TOPLESS passasierWingover1 wrote:Dankie Avgas maklik want ek vlieg nou n 582 topless aquilla CHG
- Tue Jun 02, 2015 9:21 am
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Dankie vir die Inligting Christo Ek het laas jaar met die Potties flyinn op Nylstroom geleer om nie n microlight te verander in n bakkie om al jou kamp goed op the laai nie en nog extra petrol met my dik gat## Dis baie goed koper om in the boek by n lodge of n B&B :oops: 95 mogas en avgas sal beski...
- Fri May 29, 2015 9:48 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Ja lyk my soGoose wrote:Moet ons maar kom kampchristo-b wrote:Jammer julle, ek sal gou more-oggend ń lys van B+B's post.
Groetnis.
- Wed May 27, 2015 6:57 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Ons sal dit nou doenWingover1 wrote:Dankie Avgas kan julle asb vir ons akkomodasie inligting gee.
- Wed May 27, 2015 6:00 pm
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: Kitfox 7 SS for Sale (Sold)
- Replies: 28
- Views: 10114
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Small deposit , wrong address and we arrange installments in court
Hell Hans ek kan nie glo die airy is nog nie verkoop nie. Ek glo daar is baie wat graag wil maar dit net nie kan bekostig nie. ( soos ek )
Hell Hans ek kan nie glo die airy is nog nie verkoop nie. Ek glo daar is baie wat graag wil maar dit net nie kan bekostig nie. ( soos ek )
- Wed May 27, 2015 2:37 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Kom land dan op taxiwayWingover1 wrote:Kan ons op die gras land ek hou nie van teer aanloopbane nie vernaamlik FANYL. Beplan om Frydag oggend vroeg in tevlieg van Koedoeskop
- Thu May 21, 2015 7:49 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
- Replies: 90
- Views: 17531
Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
land maar net.klein wrote:Beplan om ook daar te wees.
Wil met trike vlieg van Ellisras
Het enige iemand dalk kontak besonderhede, om op Vaalwater te land ?
Coords : 241902S 0280718E (Vaalwater South)