Search found 238 matches

by Folla
Wed Sep 17, 2014 2:51 pm
Forum: Non aviation items
Topic: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Replies: 9
Views: 2487

Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)

Nico, kan jy asb. jou nr. vir my pm.
by Folla
Tue Sep 16, 2014 2:21 pm
Forum: Non aviation items
Topic: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Replies: 9
Views: 2487

Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)

Baie dankie Nico, dit help Klaar baie. Kan ek jou more deur die dag skakel met reelings.
by Folla
Mon Sep 15, 2014 6:58 pm
Forum: Non aviation items
Topic: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Replies: 9
Views: 2487

Re: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)

Koper kon nie die finasies reg kry nie, hy is weer beskikbaar. Sy offer was R 18000.00
by Folla
Mon Sep 01, 2014 4:41 pm
Forum: Non aviation items
Topic: Jeep CJ 6 project.(Sold)
Replies: 4
Views: 1493

Re: Jeep CJ 6 project.(Sold)

Baie dankie, dit sal Nogal gehelp het. (^^)
by Folla
Sat Aug 30, 2014 12:34 am
Forum: Non aviation items
Topic: Jeep CJ 6 project.(Sold)
Replies: 4
Views: 1493

Re: Jeep CJ 6 project.(Sold)

witwillem wrote:Bly om te hoor die projek is verkoop alex ( leprachaun)
Vinnig hardloop hoor, die pad het doringtjies.
by Folla
Wed Jul 16, 2014 3:02 pm
Forum: Non aviation items
Topic: Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)
Replies: 9
Views: 2487

Massey Ferguson ride on. (Beskikbaar)

Massey ferguson ride on lawnmower.
19.5 hp engin. 2013 model. Omtrent 10 ure gewerk.
Nuwe prys R 28500.00
My Prys R 20 000.00 Ona.

Folla
0825016435
by Folla
Wed Jul 16, 2014 2:55 pm
Forum: Non aviation items
Topic: Jeep CJ 6 project.(Sold)
Replies: 4
Views: 1493

Jeep CJ 6 project.(Sold)

Ek verkoop my CJ 6 projek. Het meer as R 70 0000 spandeer op hom. Die geld wat ek vra regverdig nie dat ek hom verkoop nie, maar ek het die laaste 6 Maande 3 kliente wat voel hulle het nie nodig om hulle rek. Te betaal nie. Met die gevolg dat ek sonder n huis gaan sit in die volgende week. :( die on...
by Folla
Sun Jul 13, 2014 8:49 am
Forum: Flying events
Topic: 60 Years: Brits Flying Club 11-13 July 2014
Replies: 22
Views: 3694

Re: 60 Years: Brits Flying Club 11-13 July 2014

Baie dankie Brits Flying Club, het dit baie geniet gister. Was lekker om weer bietjie te hangartalk. (^^)
by Folla
Mon May 12, 2014 11:45 am
Forum: Hangar Talk
Topic: How's this for flying!!!!
Replies: 7
Views: 1574

Re: How's this for flying!!!!

(-) :shock: :shock: :shock:
by Folla
Sun Mar 30, 2014 8:59 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Cord"s to Maruis Nel en Folla.
Replies: 35
Views: 5352

Re: Cord"s to Maruis Nel en Folla.

Roel, baie dankie vir die kuiertjie. Was lekker om weer na al die reen n landing hier te he.
Kietsie soek nogsteeds.
Ek sal in die volgende paar weke kyk wie kan my vlieg toets vir my doen, dan sal ek jou meer sien by Brits soos bespreek. Baie dankie vir jou hulp.
by Folla
Tue Jan 21, 2014 10:09 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Joke off the day.
Replies: 4
Views: 794

Re: Joke off the day.

Passenger in 1st Class, to a Sexy Gorgeous Air Hostess:

What is your name?

Hostess: Angela Benz, Sir!

Passenger: Lovely name, Any relation with Mercedes Benz?

Hostess: ?Yes Sir, Same price"
by Folla
Tue Jan 21, 2014 10:04 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Joke off the day.
Replies: 4
Views: 794

Joke off the day.

Dit is nie net Charlize Theron met familie in Suid-Afrika nie. Dit het nou bekend geword dat Brad Pitt heelwat familie in Suid-Afrika het. Sy een broer is 'n boer in die Vrystaat, bekend as Mielie Pitt. Dan is daar 'n broer wat 'n werktuigkundige is, bekend as Tap Pitt. Daar is ook 'n loods in diens...
by Folla
Tue Jan 21, 2014 9:05 am
Forum: Hangar Talk
Topic: MISASA "Shootout" @ Kitty Hawk Attendence List
Replies: 116
Views: 17010

Re: MISASA FAKT "Shootout" Attendence List

Folla, Marinda, Cormi and Francu will drive in.