Search found 76 matches

by Bullseye
Mon Aug 20, 2012 7:43 am
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 25944

Re: Microlight training

wind wind en nog wind, waneer vlieg ons wee????
by Bullseye
Sun Aug 19, 2012 12:28 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 25944

Re: Microlight training

Thanks Beefmaster Ek Boer en het nogal Beefmaster Bulle op my Bonsmara koeie, terug by vlieg, ek dink ek het die heel K@Kste maand gekies om te vlieg, al 2 keer verniet 200 km gery agv wind, maar almal wat ek mee gepraat het se vir my dit is ook nie die laaste nie, Bossie my instrukteur soek ook nie...
by Bullseye
Tue Aug 14, 2012 6:02 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 25944

Re: Microlight training

Hi Almal

Dinge kom mooi bymekaar, straight en level flight, loop nou goed, kom nou mooi reg laag oor die baan ook, so 3 take offs alleen gedoen vandag, en is baie lekker, nou vir daai landings< wat se julle wie het waar gesukkel en op hoeveel ure het julle gesolo?
by Bullseye
Sat Aug 04, 2012 6:34 am
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 25944

Re: Microlight training

Was toe op, het Effect of controls gedoen, bietjie deurmekaar in die begin, maar na die einde toe het ek als reg gekry, was baie lekker, begin nou all biejtie warry oor die landings, daai grond kom dam vinnig nader, maar wies bang ek gaan daai trike ry!!!!
by Bullseye
Sat Aug 04, 2012 6:30 am
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 25944

Re: Microlight training

Ek sal hom se,
by Bullseye
Wed Aug 01, 2012 7:44 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 25944

Re: Microlight training

Dankie ouens

More vat ons die lug as die weer saamspeel, het my parte en checks opgeswot vanaand en het dit onder die knie, sien uit na more.
by Bullseye
Tue Jul 31, 2012 8:12 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 25944

Re: Microlight training

Baie Dankie vir almal se goeie wense,

Wind het gepomp vandag, maar ons is deur die boeke vinnig ,pre flights in baie detail, en taxing wat als baie goed afgeloop het, donderdag vat ons die draadkar lug toe, dis nog lekkerder as wat ek gedink het, die informasie is net baie , hoop ek onthou alles.
by Bullseye
Mon Jul 30, 2012 7:26 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 25944

Microlight training

Hi Almal Begin more met my microlight training in Vereniging, instrukteur Bossie Bosman, Sien moerse uit, Weet ek gaan dit baie geniet lewens droom wat waar word, glo ek gaan klomp nice pilots ontmoet en sommer klomp nuwe pelle maak.Sal julle op hoogte hou soos training vorder. vhpy vhpy vhpy vhpy v...
by Bullseye
Thu Sep 30, 2010 8:15 am
Forum: Members Projects
Topic: DieselFan / Tobies' Experiments
Replies: 9
Views: 3355

Re: DieselFan / Tobies' Experiments

What happend to 582, is it for sale??
by Bullseye
Tue Jun 29, 2010 12:16 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Looking for quicksilver instuctors
Replies: 6
Views: 1208

Re: Looking for quicksilver instuctors

Im in Heilbron Free state,about 60 km from vereniging, but i will drive. i have some flying expierence, but not much, must do my licence.
by Bullseye
Mon Jun 28, 2010 11:09 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Looking for quicksilver instuctors
Replies: 6
Views: 1208

Looking for quicksilver instuctors

I recently bought my self a quicksilver mx 1 , i am looking for somebody that own and instuc on these planes, becouse tht mx1 is a one seater.thanx bullseye
by Bullseye
Wed May 26, 2010 7:42 am
Forum: Members Projects
Topic: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Replies: 89
Views: 29770

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Jaco

Jammer ek bly vra, maar wat het die enlin jou uitgewerk tot op hede??? Kyk sterk daarna.
by Bullseye
Tue May 18, 2010 9:52 am
Forum: Members Projects
Topic: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Replies: 89
Views: 29770

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Wat het jou hele enjin projek jou uitgewek???? en hoeveel HP is hy?
by Bullseye
Wed Mar 24, 2010 7:15 am
Forum: Members Projects
Topic: Scratch build a Trike
Replies: 84
Views: 49576

Re: Scratch build a Trike

Bullseye Die engine wat uit die Bushbaby kom is dit die ou tipe engine wat ons na verwys as die airhead. Stuur 'n foto Cheers Oupa-G Ja oupa Dis die ou tipe, maar loop soos n droom, het tot feul-mixer op elke silinder, die carb is mos afgehaal en n brandstof inspuiting is op gesit.Die manne wat die...
by Bullseye
Tue Mar 23, 2010 2:31 pm
Forum: Members Projects
Topic: Scratch build a Trike
Replies: 84
Views: 49576

Re: Scratch build a Trike

Bullseye Ek dink die trike is die ding vir jou. Dit work gebou om rowwe terein te kan vat. (Dit is gebaseer op 'n DTA as jy al een gesien het) Met die wiele is die plan om ses duim rims op te sit, waarskynlik met vliegtuig wiele (selfde as 'n Cessna dink ek) Dit is aan die swaar kant maar daarmee s...