Search found 76 matches

by Bullseye
Mon Aug 19, 2013 6:01 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Dankie Nico

Sien nou weer baie uit, die gogga het my nou weer gebyt. Gou radio practise dir week doen, dan weer in die lug
by Bullseye
Mon Aug 19, 2013 6:01 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Dankie Nico

Sien nou weer baie uit, die gogga het my nou weer gebyt. Gou radio practise dir week doen, dan weer in die lug
by Bullseye
Fri Aug 16, 2013 9:29 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

KLAAR met al my vakke, wooo hooooo !!!!!!!!!
by Bullseye
Thu Aug 15, 2013 9:18 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

skryf my laaste 2 vakke more, navigation en met, Dan net radio practise. Dan gou die laaste paar ure klaar maak, een van die dae weer solo!! (^^) ## (^^) :P
by Bullseye
Wed Aug 07, 2013 5:14 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Dankie Nicow

Skryf more Airlaw en Humen Preformences

Wens eks al kla die sukkel om te leer na so paar jaar pla maar
by Bullseye
Sun Aug 04, 2013 4:02 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Radio 92%
Princeples of flight 100%
Engins an airframe 98%

Nou vir die res, moet se radio was moeilik, almal wat besig is, leer hom goed, mocks het niks amper beteken by radio nie.
by Bullseye
Wed Jun 12, 2013 8:55 am
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Small end bearing het gegaan!!!
by Bullseye
Tue Jun 11, 2013 8:37 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Dag almal Raai wies terug. Het lank gewonder of ek dit moet post maar het toe besluit om my ervaring verder te deel. Laas jaar op 4 Oktober(op my huweliks herdenking). is ek toe weer vliegveld toe.Op vir n paar circuts land baie mooi, vol self vertroue. Kry toe die groot nuus van solo, maar instrukt...
by Bullseye
Wed Sep 26, 2012 6:59 am
Forum: Training Talk
Topic: First Training session!!!!
Replies: 64
Views: 13975

Re: First Training session!!!!

Lekker man!!

Ek train ook nog naby solo, dis baie lekker veral soos jy vorder en meer en meer dit reg kry, enjoy elke sekonde, strekte met jou training en hou ons op hoogte
by Bullseye
Sat Sep 22, 2012 12:49 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

HI ouens

Staan so op 11 ure nou,ek dink ek is baie naby aan solo, ons deur emergancy landings, ook heeltyd op , 12, en 13, maar land nou al goed, en ja die wind pomp voort!!!
by Bullseye
Sat Sep 15, 2012 7:59 am
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Ek weet almal was seker waar ek was, gatvol vir slegte weer, kry net nie getrain nie, ek het nou tyd, pitte is opgespaar , maar die WEER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! voel of ek nooit my lisensie gaan kry nie
by Bullseye
Sat Sep 01, 2012 6:32 am
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

lekker gevlieg gister< ook nie meer koud in doe more nie > begin daai landings nou plant< een van die dae solo kan nie wag nie
by Bullseye
Wed Aug 29, 2012 7:58 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Hi almal, Die weer raak rustiger hier in die vrystaat en die somer begin wys op die plaas, kon gister 1.1 ure doen en begin al hoe meer die landings plant, so 3 landings aleen gedoen sonder hulp, maar moet erken een was n bounce, gaan more vroeg,weer op is baie opgewonde oor die hele ding, ons gaan ...
by Bullseye
Wed Aug 22, 2012 7:24 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Kon vanoggend so 0.4 insit, die kous het gehang 0 wind 150 agl op , het ons pak gekry, baie snaakse weer, hoop maar weer vir kans erens, landings raak alhoe beter, dankie vir daai wind site NEL, sal maar my kite vasmaak aan my stoel en n vleisie braai met ietsie in die hand saterdag en volgende sate...
by Bullseye
Mon Aug 20, 2012 6:40 pm
Forum: Training Talk
Topic: Microlight training
Replies: 56
Views: 27031

Re: Microlight training

Nee Manne

Hier het die wind gepomp was bietjie stiller vanoggend maar hier was weer weghol veldbrande op die plase. Op watter sites kyk julle die weer, ek kyk op yr.no maar hul is maar baie verkeerd??? :x :x :x