Search found 130 matches

by pit bull
Thu Sep 11, 2014 9:06 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Seen at Sues Strip yesterday
Replies: 18
Views: 4848

Re: Seen at Sues Strip yesterday

Piet that aerie looks awesome-hope she flies as nice as she looks! If you get any lsa that flies easier than the JK05 then you can have mine (Sorry Pieter's) for free. This aircraft just floats for ever and fly as if you fly a radio control aircraft. Just no good for me to have two of the same airc...
by pit bull
Thu Sep 11, 2014 3:49 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Seen at Sues Strip yesterday
Replies: 18
Views: 4848

Re: Seen at Sues Strip yesterday

sue, ja jy moet sien hoe mooi skoon en netjies is jjj se hanger. hy het daai jk-05 mooi op gepas. ek het deur ge ry na hom toe, toe ons die ''deal'' bespreuk het. al sy vliegtuie is in tip-top kondiesie............. en ek se dit nie net om jjj se marbles te polish nie. ek is regtig ''mal'' oor diejk...
by pit bull
Thu Sep 11, 2014 7:05 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Seen at Sues Strip yesterday
Replies: 18
Views: 4848

Re: Seen at Sues Strip yesterday

LOUIS, hier in Rwanda is n suid-afrikaaner wat al 15j hier bly. hy ken almal ( lees regeering ) hy soek hanger plek vir my. so hoopenlik sal dit later kan gebeur( ek is hier vir 3 maande op n slag) so n ordentlike hanger teen n billike prys Is noodsaklik kom ons kyk wat gebeur. >>>>>>>>>>> dit kan n...
by pit bull
Wed Sep 10, 2014 2:08 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Seen at Sues Strip yesterday
Replies: 18
Views: 4848

Re: Seen at Sues Strip yesterday

dag almal,

dankie aan Louis,jacques, sue vir julle mooi woorde, (^^)

dankie JJ vir die foto's............... ELD lyk regtig bak gat!! (^^) .................... 42 dae voor ek terug is in S-A, kan nie wag nie ## ##

veilig vlieg

pit bull
by pit bull
Tue Sep 09, 2014 10:39 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Seen at Sues Strip yesterday
Replies: 18
Views: 4848

Re: Seen at Sues Strip yesterday

dad se, waar begin ek. dankie JJ dat jy my die geleentheid ge gee het om jou jk-o5 te mag koop. ek gaan ZU EFB defnitief baie mis, ek glo dit is een van die mooi"ste bantams wat daar is. ek het ook al laaaang trips met haar gedoen sonder enige drama. my langste been was 3.3 uure Nelspruit - hoodspru...
by pit bull
Thu Sep 04, 2014 7:37 pm
Forum: Flying events
Topic: BOTSWANA fly-away 25 April to 10 May 2015
Replies: 236
Views: 55733

Re: BOTSWANA fly-away 25 April to 10 May 2015

dag almal, dit klink na n baie lekker trip. vir my moet daar nog baie water in die see loop voor dit gaan plaasvind, bedoelende- ek werk buite S-A en weet nie waar ek gaan wees nie. van my vriende wil saam, en gaan saam. kan ek asb solank ook my naam posit, sal baie graag wil saam vlieg. ek kan nade...
by pit bull
Fri Aug 29, 2014 3:12 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Happy Birthday Sue Singleton
Replies: 6
Views: 743

Re: Happy Birthday Sue Singleton

SUE,

baie geluk met jou verjaars dag!!!!!!!!

hoop jy geniet die dag, dink aan jou. (^^) (^^)

pit bull
by pit bull
Fri Aug 08, 2014 9:32 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Assistance at Rhino Park Tomorrow?
Replies: 2
Views: 539

Re: Assistance at Rhino Park Tomorrow?

hi Justin,

sorry would like to help.................... but not in s-a now. as jy ouens kort om te kom help, laat weet dan bel ek my seun ( hy sal met graagte kom help) my cell/ +250 789 175 189

groete

pit bull
by pit bull
Fri Aug 08, 2014 9:23 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Mandatory Transponder requirement
Replies: 45
Views: 13604

Re: Mandatory Transponder requirement

DAG SE, baie, baie dankie aan Justin & nkwazi vir jul terugvoer. dankie ook aan almal wat die ''vergardering'' bygewoon het, julle kan julle self op-die-skouer-klop ## ek is nie op die stadium in S-A nie, sou dit graag wou bygewoon . weer eens dankie aan almal wat dit ''namens-ons- wat-vlieg''' byge...
by pit bull
Mon Aug 04, 2014 10:05 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: KYK NA ;;DIE AIR SHOW
Replies: 5
Views: 848

KYK NA ;;DIE AIR SHOW

DAG ALMAL,

hoop julle geniet dit,

htt;//vimeo.com/100670266

geniet

veilig vlieg

it bull
by pit bull
Sat Jul 26, 2014 9:03 pm
Forum: Flying events
Topic: Open invite to Rustenburg breakfast fly-in on 26 July 2014
Replies: 4
Views: 1049

Re: Open invite to Rustenburg breakfast fly-in on 26 July 20

hi, die vlieg Rustenburg toe was nice. vanaf eagles-creek, maar die SUIDE-WIND............. 6400ft/....... nie hoog genoeg om die ''rotors'' vry te spring nie. op Rustenburg geland, ( regtig manne, dit was ''''''jy-moes-wakker-slaap'') :lol: :lol: R70, vir ontbyt lekker gekuier( en ander dop gehou, ...
by pit bull
Sat Jul 26, 2014 8:48 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Seen at Sues Strip yesterday
Replies: 18
Views: 4848

Re: Seen at Sues Strip yesterday

HI SUE, ja dit was lekker om daar te kom land, en te kuier. ek dink ek moet weer dankie se aan: almal wat saam gevlieg het. ted. kobus en Charmaine. hans kolver en dan Louis cole ( wat eintlik n A T F kom doen het by flo, en saam ge gaan het op kort kennisgewing ) (^^) BAIE dankie aan kobus & vroeli...
by pit bull
Mon Jul 21, 2014 4:46 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Safari 503 for sale R35000 (SOLD)
Replies: 23
Views: 5515

Re: Safari 503 for sale R35000

HI,
if 5k is keeping you from buying a earrie, split the difference vhpy vhpy

hope you come right ........

pit bull
by pit bull
Mon Jul 07, 2014 2:58 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Mizer manual
Replies: 2
Views: 863

Re: Mizer manual

DAG HENNI,

n lang skoot in die donker....................

prober vir Piet de Necker....... van ''P'' props
hy het n Mizer gehaad.

hoop jy kom reg

pit bull.
by pit bull
Wed Jul 02, 2014 7:57 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Microlight running costs
Replies: 8
Views: 1445

Re: Microlight running costs

Hi Guys, Need some help please. We are a bunch of farmers in the Utrecht area and we are at wits end. We have serious stock theft issues and we are considering buying and flying a microlight in order to do aerial patrols. We first thought of drones, but since the CAA have banned the commercial use ...