Search found 130 matches

by pit bull
Sun Jan 12, 2014 2:19 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: HULP MET GOPRO ASB
Replies: 24
Views: 2759

HULP MET GOPRO ASB

dag almal, hoop die jaar is n mooi jaar vir almal, dit het baie goed begin vir my. het na manny se wilds plaas toe gevlieg op die 01/01/2014 so die eerste keer wat ek '''2014'' geskryf het was in my log-boek.( noord-wes van makoppa ) thabazimbi distrik. 1.3uur van eagle's creek. nou soek ek hulp asb...
by pit bull
Sun Dec 08, 2013 10:29 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Whos doing what for the holidays?
Replies: 40
Views: 5306

Re: Whos doing what for the holidays?

DAG ALMAL, IS TERUG IN S-A. HET VRYDAG NET NA 12 GELAND (AAND ) HET HALF 3 DIE OGGEND BY DIE HUIS GEKOM........ LEKKER MOEG............ HET3 MAANDE SE '''ARFICAN PILOT'' & SA FLYER DEUR GE BLAAI, WAT MY VROU KOOP TERWYL EK '''''WEG'''' IS. VROEG OP GESTAAN EN NA PIET DE NECKER TOE GERY EN GAAN KYK H...
by pit bull
Wed Nov 06, 2013 7:48 am
Forum: Hangar Talk
Topic: PIET DE NECKER VERJAAR
Replies: 3
Views: 588

PIET DE NECKER VERJAAR

PIET,

baie geluk met jou verjaarsdag!!

mag jy nog lank gespaar bly vir jou famielie, en dat jy nog n mo@$e klomp props sal maak!! ##

groete
(^^)
pit bull
by pit bull
Sun Oct 13, 2013 9:50 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Crash at Secunda
Replies: 19
Views: 3270

Re: Crash at Secunda

MAG DIE HERE DIE DELL FAMMIELIE SE PY VERLIG

STERKTE AAN AL SY VRIENDE OOK

PIT BULL.
by pit bull
Sat Oct 12, 2013 2:35 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Crash at Secunda
Replies: 19
Views: 3270

Re: Crash at Secunda

jammer om te hoor.

ek sit in Rwanda, het nou net met my vrou gepraat- sy moes die hanger gaan oop sluit sodat leon n inspeksie op my bantam kan gaan doen toe ek die nuus hoor

ek bid, hoop en vertrou dat dit nie te- erinstig is nie

hoop vir die beste - sterkte aan fam/ en vriende

pit bull.
by pit bull
Sat Sep 21, 2013 6:36 am
Forum: Hangar Talk
Topic: OLD PUBLISHED ''STORIES''
Replies: 5
Views: 667

Re: OLD PUBLISHED ''STORIES''

DAG ALMAL,

PIET WIL N BOEK SKRYF. EN DAAR IS N KLOMP ''STORIES'' WAT HY NIE MEER HET OP PAPIER NIE, SO ASB HELP WAAR JULLE KAN
GROETE

PIT BULL.
by pit bull
Tue Sep 10, 2013 8:57 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: OLD PUBLISHED ''STORIES''
Replies: 5
Views: 667

OLD PUBLISHED ''STORIES''

GOOD DAY TO ALL. GUYS I WENT TO PIET DE NECKER, ( P-PROP ) AND HE ASKED ME TO HELP HIM PIET IS LOOKING FOR ''STORIES'' THAT HE WROTE BETWEEN 1975- 1985 THAT WAS PUBLISHED IN AFRICAN PILOT AND SA FLYER. PLEASE IF ANYONE CAN HELP CONTACT PIET ,CELL ; 082 925 5834 OR MAIL HIM AT propeller@icon.zo.za YO...
by pit bull
Wed Jan 30, 2013 9:05 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Loose prop on Bantam B22J / Jabiru 3300
Replies: 3
Views: 1546

Re: Loose prop on Bantam B22J / Jabiru 3300

dag Arthur,

ek het jou n mail gestuur.

pit bull
by pit bull
Thu Jan 03, 2013 11:14 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Lucky escape, lesson learnt
Replies: 19
Views: 2307

Re: Lucky escape, lesson learnt

DAG BUNDY, EK STEM SAAM MET DIE MANE, OEFEN N ''FORCED'' LANDING. OP MY EERSTE'' SOLO '' (die 17de november 2012 ) HET EK MY IN N ANDR BLOEDGROEP IN GESKRIK!!!! MY INSTRUKTEUR OP THABAZIMBI CAREL OLIVIER EN EK HET 4 CIRCUIT GEVLIEG DIE OGGEND DIT WAS VOOR 7UUR TOE STUUR HY MY SOLO EK WAS SO OPGEWOND...
by pit bull
Sun Dec 30, 2012 11:54 am
Forum: Hangar Talk
Topic: N GREAT 2013!!!!!!!!!!!!!
Replies: 2
Views: 648

N GREAT 2013!!!!!!!!!!!!!

vhpy DAG ALMAL, ONS KYK ALMAL TERUG NA 2012, EN WAT N JAAR WAS DIT NIE. BAIE HOOGTEPUNTE!! , EN DAN NATUURLIK DIE LAAGTEPUNTE!! ONS ( EK ) DANK DIE HERE VIR SY GENADE, SE DANKIE DAT EK KAN VLIEG IN MY BANTAM!!!!!!!!!!!................. HOE GELUKKIG EN GESEEND IS ONS NIE!!!!! AAN AL MY MEDE VLIEENIER...