Search found 1339 matches

by Blue Max
Mon Oct 10, 2016 8:39 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Tech Insider..The New flying car
Replies: 2
Views: 725

Re: Tech Insider..The New flying car

vhpy
Dit laat n ou dink.
Hierdie rockstar van ouds be-indruk.!
In die volgende 1000 jaar gaan daar nog baie dinge gebeur.
Die mens se brein is soos die ruimte,! onpeilbaar.
Ek sal julle van bo af dophou.!
(-)
by Blue Max
Mon Sep 26, 2016 7:11 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Potties Patrollie Africa cup
Replies: 23
Views: 4629

Re: Potties Patrollie Africa cup

vhpy
Thanks, dis waarom daar n forum is. (^^)
by Blue Max
Sat Sep 10, 2016 10:59 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 21202

Re: Resignation as Chairman

vhpy Elke dag leer ons nuwe woorde.! Die mees onlangste waarmee ek in aanraking gekom het is: ' faksiegevegte' As een van die gewone ouens wie gereeld vlieg vir die lekkerte, lewe ek in n wereld van ongekompliseerdheid sover Mikroligte-vlieg aan betref. Iewers is daar toegewyde persone wie hulle tyd...
by Blue Max
Sat Aug 27, 2016 3:28 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Renewal of my MPL
Replies: 16
Views: 9145

Re: Renewal of my MPL

vhpy Laat ek ook n straaltjie hier in kry! Persoonlik dink ek dit is n kwessie van 'mind over matter' sover dit die sielkundige aspek betref. Kry jou medies verby en jump in jou trike en vlieg hom. Ek het Pilots ontmoet in Kanada wat 75 en 79 jaar oud is en albei doen Aerobatics op lugskoue.! N trik...
by Blue Max
Fri Aug 12, 2016 5:57 am
Forum: Flying events
Topic: Africa Cup 2016
Replies: 15
Views: 5505

Re: Africa Cup 2016

vhpy
Sal ook daar wees.
by Blue Max
Wed Aug 03, 2016 2:06 am
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Enkelsitplek Flight Star
Replies: 12
Views: 9600

Re: Enkelsitplek Flight Star

:shock:
How do you get training to fly that aircraft.? :?
by Blue Max
Fri Jul 29, 2016 9:12 am
Forum: Aircraft for Sale
Topic: HULP NODIG ASB
Replies: 10
Views: 4093

Re: HULP NODIG ASB

Hoeveel wil jy he vir daardie muggie.??
by Blue Max
Sat Jul 09, 2016 8:59 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Guess who's back?
Replies: 4
Views: 1095

Re: Guess who's back?

vhpy
Voorspoed Stan.
Waar hanger jy.?

Paul.
by Blue Max
Sat Jun 04, 2016 12:17 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: What happened to them?
Replies: 4
Views: 1623

Re: What happened to them?

vhpy
John Young wrote:I have sold my trike - got a good price.
Did you sell your trike in America.?
If so I would like to know what type of trike you sold and what Price you got for it.
Thanks.
by Blue Max
Sat Jun 04, 2016 12:00 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Kroon Fly in on the 4th of June 2016
Replies: 15
Views: 3361

Re: Kroon Fly in on the 4th of June 2016

vhpy
Sit vir ons n paar pics op.
Ons kan nie dat wats-up met alles oorvat nie. vhpy
by Blue Max
Thu Jun 02, 2016 9:19 pm
Forum: Aircraft parts and accessories
Topic: Pull Start vir 582.
Replies: 1
Views: 359

Pull Start vir 582.

Ek soek n Pull start vir n 582.
Bel my by 0825596115.
Tx
by Blue Max
Wed May 18, 2016 3:30 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Your Flying Videos
Replies: 390
Views: 660875

Re: Your Flying Videos

vhpy
Baie goed gedoen Tribal.
Lekker jaloers geword. :mrgreen:
by Blue Max
Wed May 18, 2016 3:20 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Naked Trikers Club
Replies: 22
Views: 5176

Re: Naked Trikers Club

vhpy vhpy vhpy
By the time you get to 1000 Hrs you are so old nobody will want to see you or your pax naked. (**)
by Blue Max
Fri May 06, 2016 1:57 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Reward / Beloning R10 000
Replies: 12
Views: 3744

Re: Reward / Beloning R10 000

:(
As ek hierdie posting reg verstaan moet ek se dit is uiters pateties dat dit nodig is vir Willie om so n beroep te doen.?
Wat se refleksie is dit op daardie persone wie aangestel is om tot diens te wees aan pilots.?
Moet ons nou begin bribes betaal om diens te kry??
Lekke ou Africa (**)
by Blue Max
Fri May 06, 2016 1:42 pm
Forum: Airfields, Destinations and Contacts
Topic: Bushveld Weekend Destination.
Replies: 30
Views: 21495

Re: Bushveld Weekend Destination.

I am posting a link and you can go and check it ou on You Tube.
https://www.youtube.com/watch?v=iiumRmzJEVQ
Thanks, hope you will find it interresting and tell your buddies.! vhpy