Search found 226 matches

by Willie
Wed Oct 22, 2014 5:04 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Thunderbird Spares wanted
Replies: 20
Views: 3719

Re: Thunderbird Spares wanted

Die prop het in vlug gebreek en gelukkig nie die enjin van die vliegtuig af geruk nie. Toe ek 'n noodlanding op Palabora Myn se trokpad doen vang die vlerk se punt 'n doringboompie en swaai my om. Agteruit landings werk nie goed nie
by Willie
Wed Oct 22, 2014 11:38 am
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Thunderbird Spares wanted
Replies: 20
Views: 3719

Re: Thunderbird Spares wanted

Foto 2
by Willie
Wed Oct 22, 2014 11:01 am
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Thunderbird Spares wanted
Replies: 20
Views: 3719

Re: Thunderbird Spares wanted

Die een
by Willie
Wed Oct 22, 2014 10:47 am
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Thunderbird Spares wanted
Replies: 20
Views: 3719

Re: Thunderbird Spares wanted

Die een
The file is too big, maximum allowed size is 100 KiB.
by Willie
Tue Oct 21, 2014 5:38 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Thunderbird Spares wanted
Replies: 20
Views: 3719

Thunderbird Spares wanted

Regter vlerk, voorwiel vurk en baie meer. kyk op foto
by Willie
Mon Mar 24, 2014 8:15 pm
Forum: Members Projects
Topic: Rotax 583 powered KR2
Replies: 315
Views: 248729

Re: Rotax 532 powered KR2

Henni wrote:Tx Andre,

I'll let go of that idea. Brakes will be mains only then.

All the best,

Henni
Onafhanklike brieke help baie om die sterwiel vliegtuig onder beheer te hou as jou spoed afneem. :idea:
by Willie
Sun Mar 23, 2014 9:36 pm
Forum: Members Projects
Topic: Rotax 583 powered KR2
Replies: 315
Views: 248729

Re: Rotax 532 powered KR2

Baie welkom by die KR gemeenskap.Die neus van jou KR2 gaan baie lank moet wees om die cg re te kry. Skuif die battery so ver moontlik vorentoe. Die VW weeg gewoonlik so 80kg. Maak jou bradstof tenks in die stub vlerke van aliminium. n Neus bradstof tenk voeter rond met jou trim soos die brandstof mi...
by Willie
Thu Dec 19, 2013 6:48 am
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Explorer for Sale
Replies: 62
Views: 19882

Re: Explorer for Sale

Hi Nick, quote] Daar is seker ander vliegtuie wat ook kwalifiseer, MAAR om jou vraag te antwoord: 4) Rotax 912s is 2000 tbo en- op my ouderdom- dit is lig genoeg om by die hangar in en uit te sleep. ## Onthou net die Rotax 912S is so R100 000 duurder as die ULS. Die S is geserifiseer. Hierdie is 'n...
by Willie
Wed Dec 04, 2013 7:26 am
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Re: THUNDERBIRD MK II Reduced to 65000
Replies: 59
Views: 20118

Re: THUNDERBIRD MK II

Baie mooier as myne vhpy
by Willie
Mon May 27, 2013 7:37 pm
Forum: Flying events
Topic: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED
Replies: 61
Views: 17824

Re: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED

Tumbleweed wrote:Willie there's 95 unleaded at Eagle Flying Academy, just 5 miles NE of Hartswater. Very helpful.
Dankie... Herman het familie op Ventersdorp wat ons gaan help. vhpy Klaar gepak. Kanie meer wag nie. Sommer lus en vlieg in die Volmaan :twisted:
by Willie
Mon May 27, 2013 3:34 pm
Forum: Flying events
Topic: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED
Replies: 61
Views: 17824

Re: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED

Tumbleweed wrote:These new winds have reduced my groundspeed by 15 mp/h added one and three quater hours and 25 lt consumption to my trip.
Is jy al op pad? of is dit jou voorspelling :? Wat is, of gaan die windrigting wees?
by Willie
Sun May 26, 2013 9:53 pm
Forum: Flying events
Topic: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED
Replies: 61
Views: 17824

Re: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED

Gaan Phalaborwa die prys kry vir die langste afstand gevlieg? :?
by Willie
Sun May 26, 2013 9:51 pm
Forum: Flying events
Topic: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED
Replies: 61
Views: 17824

Re: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED

KFA wrote:Moes my possie aan Boet afstaan. EK moet kursus by RAASA bywoon. Aaaaaai het so baie hierna uitgesien. Volgende keer.
Dit is jammer. Nou gaan ek niemand daar ken nie :(
by Willie
Sun May 26, 2013 9:22 pm
Forum: Flying events
Topic: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED
Replies: 61
Views: 17824

Re: KALAHARI BUNDU BASH 2013 - RE-LAUNCHED

Op pad na die Kalahari Bundu Bash, Dinsdag met my Tecnam en Herman met sy Sling. Ons wil graag Brandstof ingooi op Lichtenburg (halfpad). Het iemand vir my 'n kontak daar? Van Phalaborwa na Lichtenburg is so 300 knope en dan nog so 300 knope tot op Upington.
by Willie
Fri Jul 27, 2012 9:53 am
Forum: Technical Talk
Topic: Is dit waar? Rotax raklewe.
Replies: 15
Views: 2905

Is dit waar? Rotax raklewe.

Ek verneem dat die 10 jaar raklewe wat op Rotax enjins van toepassing was nou iets van die verlede is met die nuwe wetgewing. Enjins kan nou gebruik word na gelang van toestand en ouderdom het niks meer met die saak te doen nie. Dit is in elk gevald die dit in die res van die wereld is. Hoop dit is ...