Search found 226 matches

by Willie
Sat Sep 10, 2011 8:44 am
Forum: Flying events
Topic: AFRICA CUP 2011
Replies: 177
Views: 19209

Re: AFRICA CUP 2011

Only if you give us another one of those high speed spot landings again Willie (^^) High speed :?: 60mph is not that fast :? This time we are going to be MAUW with pax, fuel and what we need for the week. :!: Hope the wind is from the North...................... Did you ever look at the loggers fro...
by Willie
Sat Sep 10, 2011 8:26 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Wat gebeur in Durban 23 September tot 2 Oktober?
Replies: 3
Views: 1052

Re: Wat gebeur in Durban 23 September tot 2 Oktober?

Blue Max wrote::shock:
So ons moet nou sonder jou klaarkom hier in Numbie terwyl jy wonder wat om te doen in Durbs.
Nee chom, kry jou preoriteite agtermekaar. ## ##
:lol:
My vrou dink nie vlieg is lekkerder as die see nie :(
by Willie
Fri Sep 09, 2011 10:55 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Wat gebeur in Durban 23 September tot 2 Oktober?
Replies: 3
Views: 1052

Wat gebeur in Durban 23 September tot 2 Oktober?

Ons is met vakansie in Umslanga van 23 September tot 2 Oktober. (!!) Vlieg tot op Verginia met die C182 en huur dan 'n kar iewers. Wat gebeur, waarvan ons moet weet?
by Willie
Fri Sep 09, 2011 10:45 am
Forum: Flying events
Topic: AFRICA CUP 2011
Replies: 177
Views: 19209

Re: AFRICA CUP 2011

I fitted brakes to the Thunderbird for this event vhpy ..........oops big problem. This is the same week as my timeshare in Umslanga :( I'll stop for breakfast on my way, with the Cessna if that is okay. :?
by Willie
Tue May 03, 2011 7:53 pm
Forum: Flying events
Topic: JAG FEST SA
Replies: 5
Views: 1284

Re: JAG FEST SA

Sal ek met die Cessna 182 daar kan land of moet ek liewer met die Thunderbird vlieg?
by Willie
Wed Apr 13, 2011 3:49 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: New Airline Food Policy
Replies: 1
Views: 532

New Airline Food Policy

It was mealtime during our trip on a small airline in the South.

"Would you like dinner?" the flight attendant asked the man seated in front of me.

"What are my choices?" he asked.

"Yes or no," she replied.
:lol:
by Willie
Tue Feb 22, 2011 4:35 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Tribute to Andre Botha
Replies: 3
Views: 657

Re: Tribute to Andre Botha

Rus in vrede Andre
Ek het in Augustus 'n deeglike vliegtoets by hom ondergaan. Self met 29 se vliegondervinding het ek steeds iets by hom geleer. My meegevoel met almal vir wie hy lief en dierbaar was.
by Willie
Tue Feb 22, 2011 1:24 pm
Forum: Technical Talk
Topic: VW engines what prop
Replies: 22
Views: 4635

Re: VW engines what prop

Daar is baie geskryf op www.kr.net oor VW enjins. Die antwoord is soos Boet se. Bly weg van 3 blade props. Jy kan wel saamgestelde materiaal gebruik maar net solank dit in harmonie is.
by Willie
Tue Feb 22, 2011 1:14 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Warp drive pitch Question
Replies: 4
Views: 1382

Re: Warp drive pitch Question

Hi Mr. Dundee Wat belankrik is, is dat jy naby rooi lyn kom met opsteig (daar waar jou enjin maksimum krag lewer) en dat die grade wat jy ookal gestel op al die lemme dieselfde is. Sit jou trike in die hanger met agterwiel asse op bokkies sodat daar nie beweging is op die rubber bande nie. Neem nou ...
by Willie
Mon Feb 21, 2011 9:02 am
Forum: Flying events
Topic: Fly-Away Sibaka 19 Feb 2011 - All Welcome
Replies: 188
Views: 19930

Re: Fly-Away Sibaka 19 Feb 2011 - All Welcome

Baie dankie vir 'n wondelike naweek. Dit was lekker om nog Samoesa, Woerwoer, innieneus en Jeep vlieeniers te ontmoet. Totale afstand gevlieg 900km. vhpy Wonder hoeveel baan het ek gebruik om op te kom :?:
Francois en Landy, ek hou vir julle duim vas met die bevalling.
by Willie
Thu Feb 17, 2011 10:15 pm
Forum: Flying events
Topic: Fly-Away Sibaka 19 Feb 2011 - All Welcome
Replies: 188
Views: 19930

Re: Fly-Away Sibaka 19 Feb 2011 - All Welcome

Kan nou nie meer wag nie. vhpy Mag ons more al deurkom?
by Willie
Mon Jan 24, 2011 4:53 pm
Forum: Flying events
Topic: 2011 Program?
Replies: 10
Views: 2360

Re: 2011 Program?

[..Laat weet of jy a chalet gaan nodig he of gaan jy by jou skoon ouers bly vhpy Rene is nog nie gespeen nie :roll: So ek dink jy ken die antwoord. Ek dink dit gaan baie lekker wees vhpy Ek sal haar by skoonma aflaai (met jou bakkie :twisted: ) en dan bly tot almal omgeval het voor ek haar join :id...
by Willie
Sun Jan 23, 2011 7:42 pm
Forum: Flying events
Topic: 2011 Program?
Replies: 10
Views: 2360

Re: 2011 Program?

Tribal Croc wrote:Willie as jy bietjie moeg is vir Phalaborwa kom kuier vir ons viewtopic.php?f=5&t=14909 ##
omgepraat :!: Dankie Johan dat jy Francois omgekoop het. Ek sal seker met die Thunderbird moet kom of is die Cessna welkom? vhpy
by Willie
Wed Jan 12, 2011 9:25 pm
Forum: Flying events
Topic: 2011 Program?
Replies: 10
Views: 2360

2011 Program?

Ek wil graag (seker ander ook) my dagboek op datum bring met al die toekomstige uitstappies vir die jaar. Almal wat weet van Fly-in's ens. Lys dit hier met datums asb. Veral Nylstroom (!!) Groblersdal Hippo pools Krugersdorp Kromdraai (het nou Francois se plek naam vergeet daar by Bela Bela) Numbi (...