Search found 457 matches

by avgas
Mon Jul 13, 2015 8:25 pm
Forum: Members Projects
Topic: Bushbaby Explorer 167
Replies: 54
Views: 21638

Re: Bushbaby Explorer 167

Congrats (^^)
You will never regret your choice of aircraft either (^^)
by avgas
Sun Jul 12, 2015 8:41 pm
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

Divan
Martin Erasmus kom deur van Pietersburg af vir die naweek. Bring jou tent en slaapsak saam en kamp op die veld saam met baie ander. Jy sal paar flips kry :wink:
by avgas
Fri Jul 10, 2015 8:32 pm
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

Goose wrote:Die tyd volgende week kuier ons om die vuur (^^)
(^^) (^^) (^^)
by avgas
Mon Jul 06, 2015 9:34 pm
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

KFA wrote:Ons is daar sowaar (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) Ek sou nie gegaan het nie maar kon my dinge so reel dat ons weer hierdie jaar 'n opmars gaan maak....
(^^) (^^) (^^)
by avgas
Mon Jul 06, 2015 8:46 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: The one and only "Disco Ball" GT450 SOLD
Replies: 18
Views: 4181

Re: The one and only "Disco Ball" GT450 SOLD

KFA wrote:
Gaan kyk vir iets soos n Bushbaby
Nou praat jy (^^)
:wink:
watch this space (!!)
by avgas
Mon Jun 29, 2015 11:06 pm
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

:shock: Het vandag n terug slag gehaat met die RV, cowls is in vir fiberglass repairs en dan weer verf :( Maar ek sal daar wees (^^) 3 tarentale gaan my nie keer om daar te wees nie :lol: Hoop hulle gatte brand lekker in n pot venaand. :shock: :shock: :shock: Cyril het nou die dag by Brits 7 op gec...
by avgas
Tue Jun 16, 2015 9:54 pm
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

Nou praat Jy (^^) (^^) (^^) :lol: :lol:
kan nie wag nie (!!)
by avgas
Wed Jun 03, 2015 8:55 pm
Forum: Members Projects
Topic: RV 8 Rebuild
Replies: 237
Views: 55176

Re: RV 8 Rebuild

werks bakkie :lol: of breakdown bakkie :lol:
by avgas
Wed Jun 03, 2015 10:54 am
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

Wingover1 wrote:Dankie Avgas maklik want ek vlieg nou n 582 topless aquilla CHG
Nou bring 'n TOPLESS passasier :lol:
by avgas
Tue Jun 02, 2015 9:21 am
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

Dankie vir die Inligting Christo Ek het laas jaar met die Potties flyinn op Nylstroom geleer om nie n microlight te verander in n bakkie om al jou kamp goed op the laai nie en nog extra petrol met my dik gat## Dis baie goed koper om in the boek by n lodge of n B&B :oops: 95 mogas en avgas sal beski...
by avgas
Fri May 29, 2015 9:48 pm
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

Goose wrote:
christo-b wrote:Jammer julle, ek sal gou more-oggend ń lys van B+B's post.

Groetnis.
Moet ons maar kom kamp :twisted: :twisted: :twisted:
Ja lyk my so :lol:
by avgas
Wed May 27, 2015 6:57 pm
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

Wingover1 wrote:Dankie Avgas kan julle asb vir ons akkomodasie inligting gee.
Ons sal dit nou doen :oops:
by avgas
Wed May 27, 2015 6:00 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Kitfox 7 SS for Sale (Sold)
Replies: 28
Views: 10014

Re: Kitfox 7 SS for Sale

Small deposit , wrong address and we arrange installments in court :lol: :lol: :lol: :lol:
Hell Hans ek kan nie glo die airy is nog nie verkoop nie. Ek glo daar is baie wat graag wil maar dit net nie kan bekostig nie. ( soos ek :lol: :lol: )
by avgas
Wed May 27, 2015 2:37 pm
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

Wingover1 wrote:Kan ons op die gras land ek hou nie van teer aanloopbane nie vernaamlik FANYL. Beplan om Frydag oggend vroeg in tevlieg van Koedoeskop :roll:
Kom land dan op taxiway :wink:
by avgas
Thu May 21, 2015 7:49 pm
Forum: Flying events
Topic: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015
Replies: 90
Views: 16237

Re: Taildraggers to Nylstroom 17-19 July 2015

klein wrote:Beplan om ook daar te wees. vhpy
Wil met trike vlieg van Ellisras

Het enige iemand dalk kontak besonderhede, om op Vaalwater te land ?

Coords : 241902S 0280718E (Vaalwater South)
land maar net. (^^)