Search found 3 matches
Re: M24
Hallo Saref, Braam & Swannie, Dankie vir julle reaksie. Ek het sowat 1500 "Blik errie" ure met 260 Bantam ML ure, maar nou het die Gyro's gogga gebyt. Vir julle info ek weeg 93kg($%$#@) en my pax omtrent dieselfde ( My vrou is darem baie ligter) en ons wil die Gyro gebruik soos die Bantam - vlieg wa...
Re: M24
Dankie Swannie, hoe het jy die M24 gevind en wat is jou algemene indruk.
M24
Hallo daar,
Ek beplan om'n Magni M24 te koop. Kan iemand my meer oor die Gyro inlig asb. Ons vlieg van 'n veld wat 5500" is en sal baie graag van julle wil hoor.
Thanks
Ek beplan om'n Magni M24 te koop. Kan iemand my meer oor die Gyro inlig asb. Ons vlieg van 'n veld wat 5500" is en sal baie graag van julle wil hoor.
Thanks