thanks trike nut
die fotos lyk nice ne.
dis sulke ouens soos bad nav wat lyk my nie mooi in die foto's kan waardeer nie. een van die ouens wat ook lyk my die heel dag op die net sit en kyk hoe ander ouens foute maak en dan proebeer sarkasties wees.
Bad nav
lu\yk my jy het nie 'n idee hoe een lyk nie. miskien kan ek jou help. dan is jy ook sommer op die regte pad of wat se ek alles. jou mail adres ASB. ek doen ennige iets om iemand reg te help.
Lekker saam met Riaan "genavigate" see toe. Saterdag vanaf Aasvoelnes vetrek na Florence Guest house in Chrissiesmeer - wat 'n ongelooflike gasvrye ontvangs van Ane en Nico! Daar oornag en die lug aangedurf na Newcastle - vol stampe en stote. Baie dankie aan Bennie Vorster vir sy hulp met brandstof ...