Search found 4 matches
- Mon Jul 01, 2013 10:42 pm
- Forum: Gyro Talk
- Topic: Gyro down outside Windhoek
- Replies: 4
- Views: 5646
Re: Gyro down outside Windhoek
Does anybody know more about the gyro that went down at Windhoek? What happen? Any conclusions
- Sat Jun 08, 2013 4:44 pm
- Forum: Gyro Talk
- Topic: RAF Flight Behaviour
- Replies: 59
- Views: 788243
Re: RAF Flight Behaviour
Engels is nie my moeder taal nie en ek weet nie of dit gaan reg uitkom nie.
I also want to know how much expierience he has on a gyro for such a comment
Die res was was nie op hom gemik nie maar op almal wat op iemand se keuse afbrekende kommentaar lewer
Ek praat net engels uit selfverdediging
I also want to know how much expierience he has on a gyro for such a comment
Die res was was nie op hom gemik nie maar op almal wat op iemand se keuse afbrekende kommentaar lewer
Ek praat net engels uit selfverdediging
- Sat Jun 08, 2013 4:09 pm
- Forum: Gyro Talk
- Topic: RAF Flight Behaviour
- Replies: 59
- Views: 788243
Re: RAF Flight Behaviour
PTKAY vra ek ook dieselfde vraag as MAK. Hoekom kritiseer ons nie mekaar se motor, sport, geweer of vliegtuig smaak nie. Ek koop waarvan ek hou en wat vir my die beste is, as jy nie daarvan like nie bly stil en hou jou kritiek vir jouself. As ek wil sterf in die gyro of motor of vliegtuig van my keu...
- Sun Jan 13, 2013 10:34 pm
- Forum: Gyro Talk
- Topic: RAF PILOT FEDI RICHTER GOES SOLO
- Replies: 6
- Views: 3608
Re: RAF PILOT FEDI RICHTER GOES SOLO
Baie geluk Ferdi. Mag daar nog baie sulke oomblikke in jou lewe wees van suksesvolle hoogtepunte. Dei RAF vlieg darem maar lekker.