Search found 6 matches

by izak01
Sun Sep 19, 2010 5:26 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: CPL on Gyros
Replies: 2
Views: 1142

CPL on Gyros

Kan iemand dalk vir my se of dit moontlik is om n komersieele lisensie op n gyrocopter te kry?
Gestel n ou kan so n lisensie kry , kan n mens dan geld verdien met jou gyro?

Groete
Izak
by izak01
Mon Sep 06, 2010 10:20 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Gyros in Bloem
Replies: 1
Views: 1210

Gyros in Bloem

Is daar dalk iemand in Bloem wat n Gyro het? Ek stel baie belang om 1 te koop, maar sal eers saam met iemand wil vlieg( ek sal betaal) om te kyk hoe dit is.

Groete
Izak
by izak01
Thu Sep 02, 2010 4:47 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: RAF 2000 eienaars
Replies: 5
Views: 2354

Re: RAF 2000 eienaars

Baie dankie vir die terugvoering ek waardeer dit

Groete
Izak
by izak01
Wed Sep 01, 2010 7:50 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: RAF 2000 eienaars
Replies: 5
Views: 2354

RAF 2000 eienaars

Hallo almal Ek wil graag julle raad vra oor die RAF 2000 gyroplane( Subaru enjin). Ek wil weet wat is die running cost per uur? Prys van opleiding? Hoeveel uur het mens nodig om jou lisensie te kry? Wat is die maksimum gewig vir pilot en pax per sitplek met n halftenk brandstof? Hoe stadig kan n men...
by izak01
Thu Apr 01, 2010 10:05 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Jack wiring on headsets
Replies: 6
Views: 2240

Re: Jack wiring on headsets

KFA

Baie dankie vir die inligting ek het uiteindelik reggekom.

Alan

Aviation engines verkoop hulle. Sit maar as jy die prys vra :(

Groete
Izak
by izak01
Tue Mar 30, 2010 12:05 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Jack wiring on headsets
Replies: 6
Views: 2240

Jack wiring on headsets

Is daar dalk iemand wat vir my kan verduidelik hoe om die 2 jacks wat aan n headset is te bedraad. Ek het peltor headsets en die jacks maar het nie n idee waar die draadjies moet kom nie. :roll: Die microlight het n buzzcom interkom. Hoop dit is genoeg inligting.

Groete
Izak