Goeie dag MFS van Middelburg is aan die beweeg, sodoende het ons besluit om Ducks Pond te begin. Wat is Ducks Pond, wel dis amper soos ‘n klein restaurant waar alle pilots en hul gesin kan breakfast hou enige tyd tussen 07:00 – 11:30 elke dag van die week, vanaf 16 Mei 2011. Besprekings is ook welko...